Home in One

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Home in One is 'n selfsorgeenheid in 'n kompleks op die Mosselbaai Gholflandgoed. Dit is die perfekte plek vir ’n gholf-wegbreek en die landgoed se geriewe is net om die draai.

Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het ’n slaapbank vir 2 gaste en 'n eettafel. Die braaikamer het 'n binnebraai, 'n lekker gemaklike sitkamerstel en 'n enkelbed. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die oopplan kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware, eetgerei en ’n eethoekie met 4 stoele.

Die kompleks se swembad met 'n buitebraai is naby die eenheid.

Home in One is ideaal vir die entoesiastiese gholfspeler en dis binne 'n 60 km radius vanaf Mosselbaai gholfbaan, Pinnacle Point, Oubaai, George-gholfbaan en Fancourt Gholflandgoed.

Slaapplek

'n Bespreking by Home in One sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Home In One gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 495 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za