Kaapstad Akkommodasie by Home in Stonehaven | LekkeSlaap
+20

Home in Stonehaven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonehaven Landgoed, 45 Sauvignon-laan, Noordhoek, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 326 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Home in Stonehaven is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op 'n veilige landgoed in Noordhoek geleë is. Dit het die ideale ligging net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede in die prentjiemooi Suidelike Skiereiland.

Dié vakansiehuis is ten volle toegerus en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamers het 'n stort, 'n bad of albei. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Die oorkantste leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n buitetafel, 'n draagbare braai en 'n lieflike uitsig oor die omgewing.

WiFi is beskikbaar en die landgoed het 24 uur-sekurtiteit. Die landgoed is sowat 2 km vanaf Long Beach Mall en 7 km vanaf Noordhoek se strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Home in Stonehaven sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stonehaven Landgoed, 45 Sauvignon-laan, Noordhoek, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R2 326
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 326
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonehaven Landgoed, 45 Sauvignon-laan, Noordhoek, Kaapstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdVFxZ0xwdaOglcSemZkLOL9LeaQubfFudP7JfS4mq6f6renFxe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 326  per nag (plek vir 4) Stonehaven Estate 45 Sauvignon Avenue, Noordhoek 7995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1324818 18.3986749
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za