LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home is where the Hart is | LekkeSlaap
+98

Home is where the Hart is

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Home is where the Hart is
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Elrich S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Plek was baie netjies en skoon. Dankie, Carin, sal enige tyd weer kom kuier. Ek beveel dit definitief aan vir enige iemand.

Home is where the Hart is's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom.

Home is where the Hart is
Minienke D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minienke D
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Baie goeie gasvrou en die plekkie is 100% geskik om met diere te bly. Min mense laat jou so welkom voel saam met jou 4-poot-kinders.

Home is where the Hart is's terugvoer

Minieke, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Coco het haar self goed gedra vir so 'n jong hondjie.

Home is where the Hart is
Lourens V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gerieflik.

Ideaal vir oorslaap of uitspan vir 'n dag of twee. Ontvangs was 5-ster en Carin het waarlik uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel Die tuin is baie netjies en ons het die voëls geniet wat gedurig besoek het. Sal definitief weer daar aanklop om oor te slaap.

Home is where the Hart is's terugvoer

Hello Lourens, ek is ge-eerd dat jul my gekies het vir jul huweliks herdenking. Ek is bly julle het dit geniet.

Home is where the Hart is
Ilze V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou was baie vriendelik

Die plekkie is mooi versorg. Dit was verskriklik rustig en die perfekte plek om so 'n bietjie batterye te herlaai! Die kombuis is goed toegerus. En naby die see en winkels, dit was 'n plus.

Home is where the Hart is's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Ilze. Dit was n plesier om jou ouers hier the he!

Home is where the Hart is
Chris B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Enkelreisiger

Baie rustige area/

Goed geleë en naby al drie dorpe.

Home is where the Hart is's terugvoer

Chris, baie dankie vir jou resensie. Ek waardee dat jy tyd daaroor gemaak het. Ek hoop ek sien jul weer.

Home is where the Hart is
Leonie K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie K
Enkelreisiger

Sal vir seker dit aanbeveel.

Ek het al baie in selfsorg-eenhede gebly met my viervoetige kind. Ons het welkom gevoel en Carin het gesorg dat Riley, my Stafford, veilig is. Die eenheid was baie skoon netjies en goed toegerus. Beslis die lekkerste bed en linne. Sal weer daar wil bly.

Home is where the Hart is's terugvoer

Hallo julle twee, ek is so bly julle het dit geniet. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie resensie te doen. Ek waardeer dit baie. Julle was 5-ster gaste.

Home is where the Hart is
Agnes F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes F

Ongelooflik lekker en ontspanne.

Pragtige rustige plekkie. Carin altyd beskikbaar indien jy hulp nodig het. Veilig. Gaan beslis weer bespreking doen.

Home is where the Hart is's terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie vir my te doen. Ek waardeer dit Baie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop verseker om jul weer te sien. Julle Honde kind het dit ook geniet, ek is seker.

Home is where the Hart is
Petro G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Gesin met tieners

Wonderlik. Mooi. Stil. Vriendelik. Hondekinders het ook tuis gevoel.

Fantasties. Naby alles en die strand.

Home is where the Hart is's terugvoer

Hello Petro,

Baie dankie dat jy die tyd gemeem het vir die resensie. Ek waardeer dit baie. Ek is bly julle het dit geniet en die Honde kinners ook. Hoop om weer jul gasvrou te wees.

Groete,
Carin

Home is where the Hart is
Sanet B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi plekkie in 'n rustig omgewing.

Ons het baie lekker gebly. Home is where the Hart is, is baie mooi en netjies met alles wat jy nodig het. Die plekkie is baie oulik ingerig en die tuin is mooi. Die toesluitmotorhuis is lekker groot en gerieflik. Carin is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Home is where the Hart is's terugvoer

Hallo Sanet
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om vir my 'n resensie te skryf. Ek is jammer ek het dit nie vroeer gesien nie. Somtyds vind ek die internet nog duister. Hoop om julle weer te sien.
Groete, Carin.

Home is where the Hart is
Anton M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met vriende

Great stay.

Clean with lock up parking. Customer service very good.

Home is where the Hart is's terugvoer

Hello Anton,
Thanks for taking the time and effort to grade Home is where the Hart is.
I really appreciate it! It was a pleasure to have you as guests and I hope you will come around again.
Regards,
Carin

Home is where the Hart is
Simon N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en rustige verblyf.

Carin was 'n goeie en entoesiastiese gasvrou, ons was baie gelukkig met alles oor Home is where the Heart is, ons sal beslis terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great and peaceful stay.

Carin was a great and enthusiastic host, we were very happy with everything about Home is where the Hart is, we will definitely be returning there in due course.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Home is where the Hart is's terugvoer

Thanks for your great review Neville.
Hope to see you soon again.

Home is where the Hart is
Peet G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby restaurante en strand.

Pragtige gastehuis. Groot kamer met genoeg parkering agter geslote hek. Skoon, alles wat jy nodig het is daar.

Home is where the Hart is's terugvoer

Hello Magda,

Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer die tyd wat gaste neem om dit te doen.
Hoop om julle weer te sien.

Home is where the Hart is
Philip G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename eenheid en ligging.

Waarde vir geld, veral teen die afslag prys soos ons ontvang het. Mense was aangenaam en het heerlik gebly.

Home is where the Hart is's terugvoer

Dankie vir die resensie Philip. Ek hoop om weer jul gasvrou te wees en te verbeter op hierdie resensie.

Home is where the Hart is
Donahue D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donahue D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, gaan beslis terugkom!

Alles wat ons kon benodig het hulle gehad. Die tuin is absoluut pragtig en die woonstel was mooi ingerig en skoon. Kon nie vir beter vra nie! Dankie, Carin.

Home is where the Hart is's terugvoer

Dit was absoluut heerlik om julle as my gaste te hê.
Ek hoop ek sien julle gou weer.

Home is where the Hart is
Robynne J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robynne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Home is where the Hart is absolutely great, there are no words to it. It actually looks better than on the photos provided! I had a great time! Sure to go there again. The owner! She is beyond the best you can get! I don't regret a minute of my stay there and also I don't regret spending my money there!

Home is where the Hart is's terugvoer

Dear Robynne, Thanks for your grading.
I would love to see you again.
Unfortunately, I cannot improve on the location.
Regards,
Carin

Home is where the Hart is
Lucas B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal weer en weer gaan.

Vriendelike gasvrou, baie netjiese eenheid, baie veilige omgewing, alles wat jy nodig het vir 'n wegbreeknaweek en baie romanties by die lekke Jetmaster-kaggel. Home is where the Hart is welgedaan.

Home is where the Hart is's terugvoer

Hello Lucas,

Baie dankie vir die resensie. Ek waardeer dit.
Ek sien uit om julle weer hier te ontvang.

Groete,
Carin

Home is where the Hart is
Annette V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf en 'n baie vriendelike / hulpvaardige gasvrou (eienares).

Ons het verblyf baie geniet en ons beveel die akkommodasie vir enige persoon aan.

Home is where the Hart is's terugvoer

Baie dankie Annette, dit was vir my 'n voorreg om jul as my eerste gaste te he!

Home is where the Hart is
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiers-straat 37, Helderberg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyMDE4YTY5LTUxODMtNDMxOC1hYzQ4LTg2ODgwNWM2YmI2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900, nou Vanaf R675  per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 37 De Villiers Street Helderberg 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.11084 18.82983
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!