Grottobaai Akkommodasie by Home is Where the Heart is | LekkeSlaap
+26
+26

Home is Where the Heart is

Selfsorg
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Turnstone-keeromstraat 219, Grottobaai, Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Home is Where the Heart is bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenvoudige strandhuis. Dié gesinshuis is in die Grottobaai Privaat Natuurreservaat en is deur fynbos omring en het 'n gedeeltelike see-uitsig.

Dié strandhuis is ideaal vir gesinne en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die ander 2 slaapkamers op die boonste verdieping deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer is onder en het 'n en suite-badkamer. Al die slaapkamers op die boonste verdieping het 'n gedeeltelike see-uitsig. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens.

Die huis beskik ook oor 2 oopplan-leefareas en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.

Daar is 'n lang stoep met 'n afdak en 'n ingeboude-braai wat met houtskool werk. Dit bied 'n uitsig oor die fynbos. Daar is 'n klimraam vir gesinne met klein kinders. Parkeerplek is vir 4 voertuie beskikbaar. Die huis is sentraal geleë op 'n veilige landgoed langs 'n fynbosgroenbelt met maklike toegang tot die strand.

Grottobaai is in 'n privaat natuurreservaat met 'n ryk voëllewe, klein bokke en volstruise wat die staproetes baie interessant maak. Gaste kan ook sterrekyk geniet pf die pragtige sonsondergang aan die Weskus geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Home is Where the Heart is sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Turnstone-keeromstraat 219, Grottobaai, Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Turnstone-keeromstraat 219, Grottobaai, Kaapstad, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40cf9c40ef7f3b69152ac759b44b362fa8a3b608bb4dcb6bc73901dd55dfe96624718fe322e78783ca60f148fb0b8417bfe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 8) 219 Turnstone Close Grotto Bay 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.504434283103 18.318934487958
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za