Home Suite Home Hartbeespoort

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Home Suite Home Hartbeespoort is 'n gerieflik gemeubileerde oopplan-eenheid op 'n kleinhoewe tussen die Magalies- en Witwatersrandberge.

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Handdoeke word voorsien. 'n Ottoman-slaapbank vir 2 ekstra gaste is op versoek teen addisionele koste beskikbaar. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in die kamer. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit.

Die eenheid het braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Aandete en piekniekmandjies is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Hartbeespoort bied 'n rits doendinge soos bergfietsry, voetslaan, abseil, riviervlotvaart, 4x4-roetes en lugballonvlugte. Daar is ook verskeie restaurante om te probeer en ander besienswaardighede sluit die Harties-mark, Nagapie-reservaat, Uil-rehabilitasiesentrum en meer in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Home Suite Home Hartbeespoort gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R770 R616 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]