+19

Home Suite Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Pilot Close, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Home Sweet Home is naby Blaauwberg-strand in West Beach geleë. Hierdie suite is deel van 'n privaat woonstel wat vas is aan die hoofwoonhuis. Dit spog met luukse geriewe en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, ontspannende vakansie of 'n sakereis.

Dié suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Daar is WiFi en die sitarea het 'n slim-TV. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Gaste kan ook op die perseel swem.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, fietsry, begeleide staptogte en swem in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 13 Pilot Close, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home Suite Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Pilot Close, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eed066e62a14b34ef196024b8559f24549656567471e615cb4c8f60e84dbcd3e453e3ebdd48cee59b863cfe829def273ad2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 13 Pilot Close West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.803322906135 18.472761226361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang