Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home Sweet Home

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Home Sweet Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jason W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason W
Gesin met klein kinders

It was pleasant and very quiet.

It was very pleasant and hosts very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cosy, net soos jou huis!

Home Sweet Home was vir ons 'n verrassing. Klein, cosy en so gerieflik en bo dit als, bekostigbaar. Ons het vinnig 'n plek gesoek om te oornag en dié was die ideale plek. Baie dankie vir julle mooi verblyf. Ons gaan definitief weer van julle gebruik maak. Ons het ons "oornag" plekkie gevind! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Gesin met tieners

Gerieflik en bekostigbaar.

Oulik, klein en bekostigbare plekkie vir oorslaap tydens geleenthede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason W
Gesin met klein kinders

It was nice and quiet. A couple of things need repair like the door handle, but otherwise, a very nice place.

Area was close to where we needed it to be and was very affordable. Very quiet area. Security was very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker geslaap. Was net daar vir die aand. Die dakwaaier kan bietjie beter waai, veral in die somer. Verder was dit heel lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie tevrede met ons blyplek.

Veilige parkeerplek onderdak. Privaat ingang. Netjies, eenvoudig en baie gemaklik. Die bed was net die regte sagtheid vir 'n goeie nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette G
Gesin met tieners

Goed toegerus vir oornag geleenthede.

Goed toegerus. Gerieflike beddens. Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amalea A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amalea A
Besigheidsreis

Vriendelike diens, skoon en privaat.

Ons het ekstra komberse gevra en toe sommer ook 'n vewarmer gekry

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette G
Gesin met tieners

Basies, veilig en privaat.

Rustige, veilige omgewing. Goed toegerus. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 3, Faunapark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMG7VVBuRQqlLW2hxU0Tq7D6mpbD5PaVletUXC3Mf4SRmVCLzqM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 3 Duiker Street Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.9091999 29.47915