Home to Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Home to Home is ‘n selfsorghuis in Plattekloof Glen, tussenTafelberg en Durbanville Hills. Dis naby die N1 wat na die Kaapse middestad lei.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer, ‘n kombuis, ‘n oopplan-eetarea en -leefarea, ‘n kuierarea en ‘n swembad. Die hoofslaapkamer het ‘n dubbelbed, ‘n en suite-stort en ‘n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het ‘n dubbelbed. Die tweede badkamer het ‘n bad en ‘n stort. Albei badkamers het verhitting.

Die kombuis het granietoppervlakte en is toegerus met eetgerei, breekware, potte en panne, skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en toebroodrooster. Die kombuis het ook ‘n brandalarm en brandblusser.

Die sit- en eetarea het lugversorging en ‘n kaggel. Die sitarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale. DStv Premium is teen ‘n ekstra koste beskikbaar. Die sitarea lei na ‘n kuierarea met braaigeriewe, ‘n ingeboude kroeg en ‘n HiFi met ‘n klankstelsel. Dit lei na die swembad met sonstoele.

Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die huis het ook ‘n alarmstelsel en hekke.

Die Durbanville-wynroete is net 5 km van die huis af en Stellenbosch se wynroete is 25 km ver. Die naaste strand is Milnerton wat net 7 km ver is met ‘n pragtige uitsig op Tafelberg. Dis ook naby N1 Mall en Century City is minder as 3 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Home to Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Home To Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za