Brakpan Akkommodasie by Home@Hope | LekkeSlaap
+27

Home@Hope

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hope- en Elliotstraat, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Home@Hope is 'n gesellige gastehuis wat verblyf oornag of op korttermyn bied in Brakpan. Home@Hope is ideaal vir enkel- en sakereisigers en korporatiewe maatskappye.

Daar is verblyf is 3 gastekamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet het. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n gastetoilet.

Ontbyt, middagete/middagete-pakkies en aandete is beskikbaar op versoek. Alle maaltye word tuis gemaak en bedien in die onthaalarea of op die dek wat uitkyk oor die dam.

Home@Hope is naby Kingsway Club, Brakpan Mines Rolbalklub, State Mines Country Club, Bosman stadion, Rock Resiesbaan, Royal Oak Country Club, Brakpan Sportsentrum, Brakpan sportgronde en die Brakpan stoeiklub.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Home@Hope
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • H/v Hope- en Elliotstraat, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Gaste dink Home@Hope het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hope- en Elliotstraat, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAppJbuIoJ1Qa7KjtQFIonBpbSc30Xsy7ruBKzJq6vvywSnWhH6j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Cnr Hope and Elliot Street Brakpan 1541 Gauteng 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -26.227081817135 28.363531382803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za