Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Homes of Ace Executive

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amandelboomstraat 790, Doornpoort, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Homes of Ace Executive bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaars se residensiële perseel.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede wat die Homes of Ace Woonstel en die Homes of Ace Huis insluit. Die Homes of Ace Woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n kombuis en leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolf. Hierby het die woonstel 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi.

Die Homes of Ace Huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die badkamers het of 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, sitarea, eetarea, TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Die verblyf is stapafstand vanaf die Doornpoort Spar en Caltex-vulstasie. Die ligging bied toegang tot die Zambesi Toll Plaza, asook restaurante en geriewe in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Homes of Ace Executive
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

PGW Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Amandelboomstraat 790, Doornpoort, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Homes of Ace Executive het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amandelboomstraat 790, Doornpoort, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c08a66b983aeff0b522f0c34a08246d4e61e2691021f0ea3d18b31926d19bd09b82ab898486a811f79182a80b52a13d7dcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 790 Amandelboom Road Doornpoort 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.656558303002 28.254204677122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem