Homestead Villas
Beskrywing
Homestead Villas is geleë in die afgesonderde Welgedacht Sekuriteitskompleks en bied 10 suites wat pragtig ingerig is. Ons het 5 luukse selfsorg-eenhede met kaggels en 5 "executive" suites.
Elke suite sluit 'n Kontinentale ontbyt, lugversorging, LCD TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, koordlose internet, haardroër en ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings in die badkamer in.
Ons sitkamer is ideaal vir informele vergaderings en een-tot-een-kuiersessies. Ontspan op die sagte rusbanke saans en bederf jouself met 'n drankie uit ons kroeg terwyl jy jouself verlustig in die informele atmosfeer. Ons kaggel sal jou lekker warm maak as die winter jou knou.
Stylvolle aande begin en eindig in ons pasgemaakte eikehoutkroeg waar drankies bedien word in 'n atmosfeer van onderbeklemtoonde elegansie.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Rolstoelvriendelik
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Homestead Villas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |