Homeways B&B
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Armstronglaan 15, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Homeways B&B is in La Lucia geleë en dié gastehuis is lekker naby La Lucia Mall en die Virgin Active-gimnasium in die area.
Verblyf word in 3 individueel versierde kamers gebied. Die kamers beskik oor ’n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en elkeen het ’n en suite-badkamer. Een van die kamers het basiese selfsorggeriewe en elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Ontbyt word in die eetarea bedien en die gastehuis bied ook wasgoed- en taxi-geriewe, ’n swembad en veilige parkeerplek. Die gastehuis is ideaal naby Glen Ashley Strand geleë, 5 km vanaf Gateway Winkelsentrum in Umhlanga en ’n rit ver vanaf ander besienswaardighede in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Armstronglaan 15, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Homeways B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Armstronglaan 15, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12