LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Homeways B&B | LekkeSlaap
+8

Homeways B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Homeways B&B
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bianca T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca T

Homeways het ons verblyf beslis die moeite werd gemaak. Ons het ons verblyf geniet en sal beslis weer daar gaan bly.

Ons het soontoe gereis vir die Midmar Myl en vir besigheid. Ons sal definitief weer by Homeways bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Homeways definitely made our stay worth our while. We enjoyed our stay, and would definitely stay there again.

We travelled for both the Midmar Mile as well as Business and would definitely stay at Homeways again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Joanita C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Sien sterre.

Gerhard R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam en die gasvrou was uiters vriendelik

Homeways is 'n veilige verblyfplek wat sentraal geleë is tussen Durban middestad en Umhlanga. Die geriewe is goed maar die funksionering van die stort kort aandag aangesien dit geruime tyd neem om warm water te voorsien terwyl die stortkop nie water eweredig sprei nie. Die geluid van druppende water aan buitekant van kamer is ook irriterend en steurend. Buiten die klein verstellings is dit 'n aangename veilige verblyfplek vir reisigers.

Ronnie T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Baie dankie vir 'n heerlike kuier! Die gavrou was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Veronica het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en het 'n heerlike ontbyt vir ons voorberei. Ek sal beslis weer teruggaan. Die eenheid was mooi skoon en baie modern. Was baie maklik om ons kamer te bereik. Die B&B is ook lekker sentraal geleë in 'n baie veilige omgewing. Ons gaan beslis weer daar bly.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Armstronglaan 15, La Lucia, 4051, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFbkB9tfMpZ1xVvJsRaAJ2oYA8jv4N9nrBzI8pUVzmvN3JuxXFa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 15 Armstrong Avenue La Lucia 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.756089 31.059854
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!