Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Honey Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 47 resensies vir Honey Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Debbie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

We had a very pleasant stay. The room was clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review, we hope to host you again.

Honey Lodge
Linda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Enkelreisiger

Rustig en vreeslik mooi.

Ja, beslis. Gerieflik naby aan Camp Discovery. Als netjies skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Honey Lodge
Riaan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir geld nie

Die swembad was vuil, die stort was nie skoon nie, mense geraas, swembad was koud, glad nie warm nie. Nee, sies man.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Hi Good day,

Thank you for your review, we will look into everything you have brought to our attention and look at how to rectify this going forward.
We are sorry that you did not enjoy your stay with us.
Kind Regards
Honey Lodge Team

Honey Lodge
Marlize V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gerus, maar daar kan vir seker verbeterings gedoen word aan die plek.

Ons het heerlik gerus, maar daar kan vir seker meer aandag gegee word, daar kan veral na die kombuis gekyk word, borde, potte ens. wat daar was is nie van die skoonste gewees nie, daar was ook geen steakmesse of ander skerp messe waarmee mens ons kos kon voorberei nie. Lodge self kort ook aandag en bietjie opkikkering, maar verder het ons heerlik gebly en gerus, het ook baie wild van die stoep af gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Hi Marlize,

Baie dankie vir die terugvoer.
We will look at everything you have brought to our attention and look at what we can do to rectify these things going forward.

Thank you
Honey Lodge Team

Honey Lodge
Hannelie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie H
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Kamers was netjies en skoon en ons is baie vriendelik ontvang. Kon lekker kuier en fasiliteite was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Hi Hannelie

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle tyd saam met ons geniet.

Groete
Die Honey Lodge Span

Honey Lodge
Peter S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Elizabeth is a charming host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Hi Peter,

Thank you for your review, we appreciate the feedback.

Thank you
The Honey Lodge Team

Honey Lodge
Amadea K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amadea K
Enkelreisiger

Rustig, netjies, skoon.

Goed geleë, skoon en netjies. Sal voorstel dat die personeel meer sigbaar is met aankoms en die gebruik van fassiliteite soos die Wi-Fi en lugversorger verduidelik. Dalk 'n blad wat fasilitiete verduidelik in die chalet opsit. Ek stel 'n automatiese hek voor aan die kant waar gaste by chalets stop om te verhoed dat mens laataand uit die kar moet klim om die hek oop en toe te stoot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Hi Amadea

Baie dankie vir die resensie, ons is bly julle het julle tyd saam met ons geniet.

Groete
Die Honey Lodge Span.

Honey Lodge
Gerson K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerson K
Gesin met tieners

Piepklein kamers, swak toegerus, vuil braai-areas.

Die drieslaapkamer is erg beknop met 'n totaal onbruikbare "kombuisie" en piepklein yskassie. Die braaier is op 'n 3x1 m stoepie sonder uitsig. Die gemeenskaplike braai-area was vieslik vuil gelaat en die staf het eenvoudig versoeke geïgnoreer om dit op te ruim. Daar was nie genoeg eetgerei vir 3 persone in die drieslaapkamer nie en ook net 2 handdoeke. Wifi net op een plek beskikbaar buite. Gaste het musiek gespeel ten spyte van kennisgewing wat dit verbied en is nie aangespreek nie. Dit was nie 'n plesier om daar te woon nie, vermy ten alle koste! Die enigste positiewe ervaring was die ritte op Kaallaagtestraat wat altyd sorg vir mooi wild besigtigings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Good day, thank you for your review, we have addressed the issues with our staff that was on duty. The music was from a person who visited our honey shop to purchase honey. Our staff did ask them to turn off the music, to which they did not comply as they stated they were not staying long. With regards to the other issues raised, we are attending to it with our staff. We aim to continuously improve our service and establishment and appreciate all feedback so that we can achieve this.
Kind Regards
The Honey Lodge Team

Honey Lodge
Fortune M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fortune M
Saam met vriende

Great

The place was clean and the lady I found at the reception was very kind, everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik lekker en die uitsig was fantasties.

Ons het baie lekker in die boma gebraai en op die dek gaan eet. Die kamer was ook baie netjies en het alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly julle het julle tyd saam on geniet en ons sien uit om julle weer te huisves. Groete. Stephanie

Honey Lodge
Vuyani M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyani M
Saam met vriende

It was good, a few things can be improved with their self-catering shared kitchen.

I would suggest the lodge to apply B&B, it's crazy to have several families scrambling to make their own breakfast, the facility must also notify customers that we have to pay at the reserve main gate. Please fix the manual gate, we saw a lion not far from the gate, imagine having to self-open and close the gate while wild animals roam around, please also wash the blankets in the rooms, our blanket had a weird smell, the lady assisting us was super friendly and always checking on us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Hi Good day, thank you for your review, we have addressed the gate issue and now have a automated gate installed, we have also addressed the Blankets. Thank you for your feedback. We appreciate it!

Honey Lodge
Tiaan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful. Game viewing from the comfort of the patio.

Peaceful surroundings. Variety of game grazed past daily. Upstairs viewing area and bird hide are a good idea. The two cats were very charming. Good shower. No frills, just what we needed. Bring your own dish soap, dish cloth and bath soap and shampoo. Induction stove requires some careful handling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita F
Gesin met tieners

Baie aangenaam teen 'n bekostigbare prys.

Oor die algemeen was ons ervaring baie plesierig. Vriendelike diens, mooi skoon kamers en 'n lekker swembed. Enige kritiek: Een uit 2 van die kamers wat ons gehuur het, het nie koffie en melkpoeier beskikbaar gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker, opwindend.

Dit was regtig baie lekker en LizBet en die ander man wat daar was, was so oulik en behulpsaam. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thank you very much Andrea for the lovely review! We hope to host you in the not too distant future.
Thank you
Stephanie
Honey Lodge

Honey Lodge
Ken K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ken K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en waarde vir geld.

Lukas was baie vriendelik met ontvangs en flinke diens. Katte op perseel was 'n aangename ervaring. Het ook die verskillende soorte voëls in oggende geniet by chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Baie Dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle weer.
Groete
Honey Lodge

Honey Lodge
Kerry V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry V
Saam met vriende

Awesome stay.

Had an awesome experience. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Max M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Max M
Saam met eggenoot / lewensmaat

All good but a TV is needed in the rooms.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thank you Max for your review. We will look at the TV in each room, thank you for the suggestion.

Thank you.
Honey Lodge

Honey Lodge
Jesse V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse V
Gesin met klein kinders

Vriendelike welkom en staff altyd daar reg om te help.

Ons het aangekom by Honey Lodge en is met ope arms ontvang deur personeel. Terrein is netjies en versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle tyd daar geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Honey Lodge
Chenelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chenelle V
Enkelreisiger

Dit was wonderlik.

Die staf was puik en die diere was regtig baie mooi veral die Za Zoe-voëls en die 2 katte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thank you so much for the review, we are happy you enjoyed your stay with us! And we hope to host you in the not too distant future!

Honey Lodge
Lynette Q - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great break and not too far from home.

Mona and Lukas welcomed us and were very attentive and showed us all the available facilities. Loved the boma area for braaing and "kuiering". Bought some wild flora and bluegum honey there, which is very tasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnsey H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnsey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a nice place.

I have always loved staying at Honey Lodge and not only is it clean and comfortable, the staff are happy and helpful. I love going there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thank you Lynnsey for the lovely review, we always love hosting you and look forward to hosting you again.
Thank you
Stephanie
Honey Lodge

Honey Lodge
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker! Ons sal weer kom.

Sal volgende keer dalk net die res van die Groot 5 wil sien. Het wel die renoster gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Dit was 'n wonderlike ervaring!

Ons hoogtepunt was om na die diere te kyk by die watergat … dit was 'n absolute belewenis. Die diens was puik, chalet netjies. Ek sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for the amazing review.
We look forward to hosting you again.

Honey Lodge
Zyl T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zyl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en behulpsaam.

Lukas en Nora het regtig goed na ons gekyk en was bereid om met enigiets te help wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thank you for the amazing review.
We look forward to hosting you again.

Honey Lodge
Sharon O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sharon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

Unfortunately we did not have electricity for 8 hours, and there were no candles available for us to use. Our rooms were clean and comfortable, and there were braai facilities available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Good day,
Thank you for your review. I am sorry about the power, will take up the no candles with the staff.
Thank you
Stephanie

Honey Lodge
Gerrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie S
Saam met vriende

Hartlike ontvangs, vriendelik en baie behulpsaam.

Wooneenheid netjies en skoon, hul buitewerkswinkel-area moet afgeskort word van gaste se woonarea. Woonhuis het buite verf nodig en dalk nuwe stoepmeubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Baie Dankie Mnr.
Ons is besig met baie onderhoud van die perseel and woonhuis.
Dankie, ons sal die goedjies op die lys sit.
Groete
Stephanie

Honey Lodge
Gustav J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav J
Enkelreisiger

Die rustigheid en natuur skoon is net wat jy nodig het om uit jou alledaagse gejaag van weg te kom.

Ek sal definitief terug gaan maar volgende keer saam 'n spesiale persoon om die spesiale terrein mee te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die resensie! Ek is bly jy het dit geniet.

Honey Lodge
Olaf R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf R
Saam met vriende

Baie rustig.

Was net ek en die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke.

Baie lekke plek, sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, plek waar jy stilte kan ervaar met die wild wat jy van jou stoep (chalet) af kan sit en kyk.

Rustig, skoon, stilte met wild sigbaar van jou stoep af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Hierdie is die perfekte plek vir naweekwegbreek, bekostigbaar, vriendelike personeel, baie netjies en skoon. Ons kon regtig niks fout vind hiermee nie en sal beslis weer kom. Dankie vir julle vriendelikheid. Ons het ook die wildsrit vreeslik geniet en die gids Ingrid was baie vriendelik en ons ook baie geleer van die bos nie net die diere nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie om die rustigheid van die natuur te geniet.

Honey Lodge is 'n pragtige plekkie met 'n mooi uitsig oor die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Honey Lodge
Rokunda M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rokunda M
Gesin met tieners

Good.

It was ok but would love to be catered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleanor M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanor M
Saam met vriende

It was a very nice stay, only the weekend was too short

I would love to go any time, Elizabeth and Uncle Anton you doing a great job we even bought their delicious honey. It's a nice place to relax and have a restful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thanks so much! We hope to host you again.

Honey Lodge
Michelle V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek van alles.

Baie vriendelik en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Baie Dankie. Ons hoop ons sien julle weer.
Dankie

Honey Lodge
Karin D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin D
Saam met vriende

It is a nice place to stay, beautiful view and well situated withing Dinokeng Reserve.

The "self-catering" is actually like staying in a hotel room with limited space to unpack foodstuffs for the weekend. The fridge was right next to my bed and gave me a restless night because it kept going on during the night. The kitchen facility is shared by all booked at the lodge. Because the 6 of us were further away from the kitchen it was a mission to carry the dishes to the kitchen for wash-up and there was nothing in the room for carrying it (e.g. tray/basket). Although the boma is also a shared area, we were lucky to find a spot under the trees to create a little braai area for the 6 of us. This made it all good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Surina R
Gesin met tieners

Netjies maar baie klein.

Ontvangs was reeds gesluit toe ons wou inboek, ons moes self 'n kamer gaan soek om in te bly, bitter klein vir 3 persone, selfs vir twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Errol K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Errol K
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a nice get away and not so far from home.

Had a lovely view from the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abednego B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abednego B
Enkelreisiger

My stay was memorable.

The facility was very quiet and peaceful with animals drinking from the nearby dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elena J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elena J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place, very friendly host.

A very nice place with good value for money. The pool is awesome and it has everything you might need for braai. The honey they make is divine and a must try! Rooms are great, shampoo and shower gel would be good to have but we did not mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charissa P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa P

Baie lekker.

Honey Lodge sal ek aanbeveel vir enige iemand. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Ons het baie geleer op die game drive en ons gids, Denvor, het dit 'n avontuur vir ons gemaak. Die verblyf by Honey Lodge is skoon en netjies. Dit is rustig daarso en jy ontspan heeltemal. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Baie Dankie vir die resenise! Ons akkommodeer julle graag weer.

Honey Lodge
Danie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie K
Gesin met klein kinders

Clean, safe and everything you need to enjoy the bushveld atmosphere.

It was last minute planned and Honey Lodge is one of a few lodges that offers 1 night only stays, which worked out perfectly for our family. Will definitely go back there for a longer stay. Great team and very friendly. Thanks Anton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thank you so much for the review, we look forward to hosting you again.

Honey Lodge
Alicia B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ek en my man het die sonsak gekyk terwyl daar blouwildebeeste voor ons loop. Het 'n drankie gedrink en lekker gebraai terwyl die boma ons warm gehou het. Plek is ook ideaal vir familie-naweke of saam met pêlle. Die boma was vir ons die hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caville F - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caville F

Bachelorette party win.

Very clean rooms, some kitchen appliances not working, but generally well equipped kitchen. Great fridge and freezer space. They arranged ice for us pre-arrival which was hugely helpful for a small fee. We hosted a party of 17 and had all our basic needs well met. Remember to take your own wood for a boma fire.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tebogo N
Saam met vriende

We had a great stay.

Had a fantastic weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Honey Lodge se terugvoer

Thank you, Tebogo! We are glad you enjoyed your stay.

Please let us know if you think there is something we can work on. We are continuously trying to improve our lodge.

Honey Lodge
Mokgadi B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay. It is cool. Also a quiet place to be.

Honey Lodge is a stress free zone. I was refusing to go home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaallaagteweg 122, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtdLRxz2UHhfdZQrGjpEbBXW3L1ljjpR7o5AzGLhXFfMQJknR9t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 122 Kaallaagte Road - JR Dinokeng Game Reserve 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.400517 28.361361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem