Hoofstraat 17 Gastehuis
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 17, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoofstraat 17 Gastehuis voorsien B&B-verblyf en is in Prieska in die Noord-Kaap geleë. Ons onderneming word deur die AA erken en aanbeveel, so dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na gerieflike akkommodasie.
Verblyf word aangebied in 5 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte of baddens, wasbakke en toilette. Elke kamer is toegerus met sekere DStv-kanale, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaapkamers word daagliks skoongemaak. Verder beskik elkeen oor 'n netjiese sitarea en WiFi.
Ons bedien elke oggend 'n heerlike Engelse ontbyt en middagete en aandete is beskikbaar op versoek. Braai- en wasgoedgeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek van die straat af. Prieska is die ideale oornagplek op die N10 vir reisigers wat op pad is na Namibië, die Kgalagadi Oorgrenspark en die Augrabies-waterval.
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat 17, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Hoofstraat 17 Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Prieska Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 17, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom