Struisbaai Akkommodasie by Hoofweg 83 Struisbaai | LekkeSlaap
+16

Hoofweg 83 Struisbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 83, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hoofweg 83 is in die pragtige kusdorpie, Struisbaai geleë. Dit is stapafstand van die prentjiemooi hawe, strand en winkels en dit is ook naby die vernaamste swemstrand in die dorp.

Hoofweg 83 beskik oor 2 eenhede. Elke eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en het 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuisie. Elke kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefareas beskik ook gemaklike rusbanke en TV's met volledige DStv.

Buite elke eenheid is daar 'n draagbare braai en patiostel, en die twee eenhede deel 'n klein grasperkie.

Al die nodige linne en handdoeke word voorsien. Die eienaar woon op die perseel en gaste is welkom om hom te nader indien enige ekstra items benodig word om verblyf te vergemaklik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Hoofweg 83 Struisbaai
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoofweg 83, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hoofweg 83 Struisbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 83, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd734e3b7a428e2ac01d28bca0a6abf73f1fff83484a8d85f3abbcd382b2407bb3c3ea5cc220d5c40fcf9edbfd7db1c0df0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 83 Main Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.801750205775 20.054770438001
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za