Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoop Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 16,4 km vanaf die R27, Kromkolk-plaas, 96 km vanaf Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Hoop Gasteplaas is 'n pragtige plaashuis in die hart van die Boesmanland. Dis ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en wasbak. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 'n aparte toilet en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n etenstafel.

Daar is 'n onderdakstoep voor met gemaklike sitplek en braaigeriewe en dis die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet of 'n skemerkelkie te drink terwyl gaste die uitsig oor die plaas aanskou.

Slaapplek

’n Bespreking by Hoop Gasteplaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Hoop Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Ligging

  • 16,4 km vanaf die R27, Kromkolk-plaas, 96 km vanaf Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hoop Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 16,4 km vanaf die R27, Kromkolk-plaas, 96 km vanaf Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc053add0e41228f106e425eba7c2e17af515880f4e15519cd0a94ec07e0115c52b535968dfa5434741962b6a9218ca0f771a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
5 5 1 5 16.4 km from the R27 Kromkolk Farm 8900 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 13:00 -29.80941062268 20.814861740349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem