Hoor Die Branders

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Hoor Die Branders is 'n ruim strandfrontwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Umdloti, 50 m vanaf die strand.

Dié woonstel bied 'n 180°-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer 'n stort. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring, maar kan dit ook teen 'n addisionele koste huur.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Daar is ook 'n etenstafel en gaste kan in die sitkamer met 'n TV met DStv ontspan. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n beskutte balkon met buitemeubels en 'n ketelbraai.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n ruim grasperk. 'n Nagwag is saans aan diens en veilige onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Hoor Die Branders is 2 km vanaf verskeie restaurante en koffiewinkels. Umdloti bied 'n verskeidenheid doendinge soos voëlkyk by die Mount Moreland Swallows, mikrovlugte, gholf, branderplankry, jetski, visvang, dolfyn- en walviskyk, swem en nog meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Hoor Die Branders sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hoor Die Branders gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 530 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za