Hope Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hope Cottage is in die rustige dorpie, De Rust geleë en bied bekostigbare gehalteverblyf vir 'n naweekwegbreek of vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf beskik oor 'n selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 3 gaste. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is nie 'n stoof nie. Komplimentêre tee, koffie, beskuit, koekies en vrugtesap word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel, 'n plonspoel en 'n braai-area. Hout, houtskool en vuuraanstekers is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, wynproe, tennis en perdry in.

Peter en Margaret sien uit daarna om gaste te verwelkom.

Slaapplek

'n Bespreking by Hope Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hope Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R525 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za