Hope Villa Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hope Villa is tussen die Knysna Koppe op die beeldskone Tuinroete geleë. Die area bied lieflike strande, restaurante, gholfbane, talle doendinge en heelwat doendinge vir avontuurlustiges, so jy sal definitief jou volgende vakansie hier moet kom vertoef.

Hope Villa is 'n geskiedkundige huis wat in 1901 voltooi is. Die klip waarvan dit gebou is, is van die kranse agter die huis verkry. Die vloere en vensterrame is van geelhout, en die plafonne en deurrame van Oregon-dennehout. Die huis is intussen smaakvol gerestoureer.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat geskik is vir 8 gaste in totaal. Die kamers het óf 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens.

Hope Villa Bed and Breakfast het veilige parkeerplek, DStv, WiFi en 'n swembad in die privaat tuin.

Doendinge in die area sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe en wildritte in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hope Villa Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za