Hopetown Guest Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hopetown Guest Cottage is in Hopetown geleë. Dit het die ideale ligging halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad, sowat 120 km suidwes van Kimberley.

Verblyf bestaan uit 2 kothuise en 1 woonstel en daar is slaapplek vir 15 gaste. Die groot kothuis het slaapplek vir tot 8 gaste. Dit het 2 slaapkamers en kamergeriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, slaapbank, TV, lugversorging en braaigeriewe in. Die kleiner kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, lugversorging, 'n kombuisie en WiFi in. Die woonstel het 2 slaapkamers wat albei dubbelbeddens het. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n stort en bad, kombuis met 'n yskas, vrieskas en mikrogolfoond, en lugversorging en WiFi in.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Dit is troeteldiervriendelik.

Ons beskik oor kragopwekkers sodat gaste van lugversorging gebruik kan maak tydens kragonderbrekings.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hopetown Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za