Hopley

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hopley is 'n selfsorgwoonstel in Tableview en is naby Kaapstad. Buiten die pragtige strande en die lieflike uitsigte bied Table View ook verskeie doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek.

Die goue strande is fantasties vir watersporte soos seilplankry en vlieërbranderry. Daar is ook ander doendinge, soos vierwielmotorfietsry en voetslaanpaaie. Daar is ook winkels en restaurante naby vir inkopies en uit-eet.

Slaapplek

'n Bespreking by Hopley sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hopley gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za