Horizon Bay 1604

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Horizon Bay 1604 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Dié pragtige voorstad van Kaapstad is bekend vir sy asemrowende uitsig op Tafelberg en dit is ook ideaal vir besoekers wat die omliggende omgewing wil verken. Blouberg se goue strand is ideaal vir vlieërbranderry en die area bied ook vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies en restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en die woonstel het 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer en hoofbadkamer het albei ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak. 'n Kot is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het ’n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die oseaan en die stad.

Slaapplek

'n Bespreking by Horizon Bay 1604 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Horizon Bay 1604 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 624 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za