LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Horizon Bay 803 | LekkeSlaap
+23

Horizon Bay 803

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard 6, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 803 is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel in Bloubergstrand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste, met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die badkamers beskik oor 'n bad en die ander 1 het 'n stort. Die ruim woonstel het 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die kombuis is stylvol en beskik oor al die nodige geriewe en toebehore om 'n rustige en bevredigende besoek te verseker. Die ruim sitkamer het minimalistiese dekor, maar oorgenoeg sitplek. Daar is 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale en die sitkamer lei na die balkon.

Horizon Bay 803 bied ook WiFi, braaigeriewe, 'n veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Horizon Bay 803 se ligging is puik, lekker naby restaurante, kroeë, en kafees in die omgewing. Die hoofpad bied gerieflike toegang tot Kaapstad se opwindende middestad asook die Weskus. En die nabygeleë strand is ideaal vir 'n rustige wandeling.

Slaapplek

’n Bespreking by Horizon Bay 803 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Horizon Bay 803
Netheid
3.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Strandboulevard 6, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 803 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard 6, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwOTA2Nzk0LTZkM2YtNGU5Ny1hYjUwLWRlOTIwYWU2NjdjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 6 Beach Boulevard Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.822107398768 18.477771228172
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!