LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Horizon Blue 1504 | LekkeSlaap
+33

Horizon Blue 1504

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blaauwberg se dienspad 4 , Horizon Bay 1504, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 946 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Blue 1504 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand en is net 20 minute van die middestad en 30 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Dié woonstel is op die 15de verdieping en bied panoramiese uitsigte oor Blouberg se strand, die see, op Tafelberg en oor Robbeneiland.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 2 enkelbed-duvets. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede aparte gastebadkamer met 'n stort-oor-bad.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank-styl eetarea met sitplek vir 4. In die sitarea is daar 'n groot bank en 'n platskerm-TV met Apple TV. Die leefarea lei na die balkon wat sitplek en 'n see-uitsig het.

Verder is daar onderdakparkeerplek met toegangsbeheer vir 2 voertuie en 'n gemeenskaplike swembad op die eerste verdieping van die kompleks.

Horizon Blue 1504 is naby restaurante, kroeë en kafees. Dit is ook na aan die hoofpad wat toegang tot die energieke Kaapstad in 1 rigting, en die majestueuse Weskus in die ander bied. Gaste kan rustig op die strand wandel en die see-uitsig geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Horizon Blue 1504 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blaauwberg se dienspad 4 , Horizon Bay 1504, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 946
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 946
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blaauwberg se dienspad 4 , Horizon Bay 1504, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81rIG9YlrhOhvbfnemw3D9EWhFbvWfGOzGIC8oBVxHrUlnQ9oK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 946  per nag (plek vir 4) Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.822327405065 18.478201763229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!