Horizons

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Horizons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde woonstel in 'n woonstelkompleks in Vredehoek. Gaste kan uitsigte oor die stad en op die berg vanuit hierdie woonstel geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede, kleiner kamer het 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. WiFi kan aangekoop word.

Die kombuis bied toegang tot 'n stoep met stoepmeubels en 'n tuintjie waar gaste gedeeltelike uitsigte op Tafelberg kan geniet. Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel en stoele vanwaar gaste uitsigte oor Kaapstad en op Leeukop en Tafelberg kan geniet.

Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omliggende area, sowel as die V&A Waterfront, middestad en die kabelkarretjie.

Slaapplek

'n Bespreking by Horizons sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Horizons gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 295 R1 836 per nag (plek vir 3)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za