LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hornbill Lodge | LekkeSlaap
+24

Hornbill Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadjie 345, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hornbill Lodge bied moderne selfsorg-akkommodasie in 'n pragtige grasdak-rondawel op 'n wildreservaat in die Bosveld ongeveer 40 km vanaf Thabazimbi, en sowat 72 km vanaf Bela-Bela wat met wild soos vlakvarke, impalas, koedoes, njalas, sebras, blouwildebeeste, elande, bosbokke en kameelperde spog.

Die huis beskik oor 3 individueel versierde kamers met dubbel- en koningingrootte-beddens, 2 badkamers met storte en 'n en suite-badkamer by die hoofslaapkamer. Daar is 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel, 'n moderne kombuis met 'n skottelgoedwsser, yskas/vrieskas, gasstoof, oond en 'n yskassie.

Ander geriewe sluit lugversorging, waaiers, 'n verfrissende plonspoel, wasmasjien, 'n stoep en vuurmaakplek buite in.

Slaapplek

’n Bespreking by Hornbill Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Hornbill Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Disa Paadjie 345, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Hornbill Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadjie 345, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZGYyNTM1LTE3MDMtNDY0MS1iMmViLWViMzNiZDRiNDQ3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 345 Disa Paadjie Leeupoort Holiday Village 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.925245862632 27.637018803303
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!