LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hornbill Lodge | LekkeSlaap
+24

Hornbill Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Hornbill Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Amy-lee S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Amy-lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

Wonderfully located. Wild animals come right up to the veranda where they can be fed.

Pierre B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, maar nie sonder frustrasie en teleurstelling.

Die foto's van die perseel is nie korrek nie. Daar is geen gras en die werf is stowwerig en bietjie verwaarloos. Die swembadjie is buitewerking en die pomp en filter het duidelik lanklaas gewerk. Leeupoort se omgewing is 'n bietjie slordig. Daar is pragtige groot huise, maar omheinings en tuine is teleurstellend. Dalk lyk die omgewing in somer beter na reëns, maar nou is alles vaal en stowwerig. Hornbill lodge is indrukwekkend binne, mooi meubels, volledig toegerus. Al kommentaar is net ons eie opinie oor sekere van die eienaar se idees. Beligting in die hoof slaapkamer is hopeloos. Daar was groot frustrasie by aankoms. Die huis het 7 buitedeure en dit het meer as halfuur geneem om een deur oop te kry; die sleutels werk nie. Mnr Bodensteyn het kom help. Die persoon, Hilda, wat ons moes kontak by aankoms, het laat weet dat Hornbill nie meer deel van haar pligte nie. Ons het regtig baie wild gesien, tot by die huis. Paaie in die wildreservaat is vrot. Voor ons die plek aanbeveel, moet de situasie duidelik beskryf word.

Liza-maud L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-maud L
Saam met vriende

Baie mooi plekkie. Goed toegerus en baie skoon. Ons kon regtig so lekker ontspan en vergeet van die stad se gewoel. Sal beslis weer besoek.

Van die oomblik toe ek navraag gedoen het oor beskikbaarheid, tot na my vertrek, is ek op 'n vriendelike, opregte en professionele wyse hanteer. My eenheid was ruim, skoon en gerieflik. Ek het niks meer nodig gehad nie. Sout van die aarde mense wat 'n produk aanbied wat ek sonder voorbehoud kan aanbeveel.

Nicola C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola C
Gesin met klein kinders

Pragtige woning, kort net bietjie aandag.

Dit is 'n pragtige huis met baie geriewe. Kan sien daar kort hier en daar aandag. Die een kamer het geen gordyne en die blinds voor die kamer deur kan nie oprol nie. Verder het ons baie lekker gebly.

Elize S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elize S
Gesin met tieners

Dink net die webtuiste moet geupdate word, want die plek lyk nie meer so nie.

Ligte het nie gewerk nie. Gasstoof het geen knoppe om plate aan te sit nie. Badkamervenster net tot in middel getint en my tienerdogters is langer as die venster en daar loop mense om die huis. Huise is baie naby mekaar dus geen privaatheid. Slaapkamer het geen gordyne nie. Kraan lek by kombuis en as jy dit oopmaak is die hele werksblad onder water. Ons kon nie inkom by die deure nie, dit wou nie oopsluit nie, moes Q20 gaan kry om deure te kon oopmaak. Grasdakhuis met gasstoof sonder enige brandblusser in sig nie.

Wickus S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus S
Saam met vriende

Quiet, relaxing environment. Felt like home, all the essentials and more are available to use.

Hornbill Lodge was great. Was very impressed with the availability of things, such as pans, potjie pots in all sizes, wine fridge, whatever I looked for I could find.

Niel M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M
Gesin met klein kinders

Pragtig gemeubileerde huis met absoluut alles wat mens mag nodig kry.

Hornbill Lodge is 'n pragtige plek met alles en nog meer wat mens kan nodig kry. Alles is perfek onderhou en in tip top toestand. Ek kan dit vir almal aanbeveel wat in Leeupoort wil gaan rus. Vir seker sal ek weer daar gaan bly! Dankie vir al die moeite, Pierre!

Liza C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C
Gesin met klein kinders

Best house in Leeupoort.

We have stayed in a few houses in Leeupoort and this house is so far the best house. Most definitely a 5 star house with everything you need.

Marianne K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K
Gesin met tieners

Great stay.

This house has everything you need with fully fitted kitchen and good quality beds. The location is also tops being close to the dam. However, there is not 1 morsel of green grass as shown in the picture. But this did not spoil our stay at all. There's no grass because there are so many animals coming to visit. Will strongly recommend and not stay anywhere else at Leeupoort!

Keleigh C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keleigh C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely clean place.

Had a fantastic time. Enjoyed the animals. Lovely and clean place.

Jakes J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J
Gesin met tieners

Comfortable and fully equipped luxury bushveld accommodation.

Hornbill House is a delightful, cosy yet modern house that caters for all of your needs. It comes equipped with everything you might need for a well deserved break in the bush. The house is tastefully decorated and has quality finishes.

Heidi S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi S
Saam met vriende

Heerlike wegbreek naweek en almal groot en klein het dit baie geniet.

Hornbill is 'n pragtige, netjiese huis wat baie goed toegerus is. Ons en die kinders het dit regtig vreeslik baie geniet. Die besoek van die diere van tyd tot tyd het die kinders gaande gehad en heerlik in die aande gekuier om die vuurpit. Ons het net DStv bietjie gemis toe ons wou rugby kyk Saterdag, maar die gasvrou het vir ons vinnig 'n ander alternatief gereël. Vir die naweek sonder TV was dit nie 'n probleem nie, maar dink dit kan dalk 'n probleem raak as mens bietjie langer bly om kinders besig te hou. Dink ook net die eienaar moet dalk die hoofslaapkamer se badkamer vensters heeltemal laat sandblast. Die bure agter se agterdeur en venster kyk reg op die badkamer af en ons moes 'n paar keer koes terwyl ons stort. Verder is daar geen klagtes en sal ons definitief in die toekoms weer besoek by Hornbill aflê.

Jaco B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met vriende

Goed, skoon en netjies.

Word ten volle aanbeveel. Droogte egter sy tol geëis. Geen grasperke oor nie, dus stowwerig. Kort 'n paar klein items soos 'n graaf of hark vir die kole en toiletborsel. Buite asdrom? Stort kort beslis 'n afskorting. Beslis een van die beste huise in Leeupoort. Genotvolle verblyf. Dankie.

Melanie R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met tieners

Ongelooflik ontspannende huis. Fantasties.

Ons het heerlik gekuier, huis is goed ontwerp, omgewing en diere ongelooflik, die rustigheid onbeskryflik.

Christine V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met tieners

Baie rustig in die bos!

'n Wonderlike oord en 'n pragtige huis.

Pierre G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G
Saam met vriende

Rustig.

Baie dankie, lekker gerus, sal weer kom kuier, baie netjiese plek.

Christo V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Binne die bosveld omring met diere.

Wonderlike omgewing en vriendelike ontvangs. Mak diere wat kort-kort draai kom maak en vir my kinders 'n paar dae laat vergeet het van die gejaagde lewe. Bosveld waar jy rustigheid kry en net kan ontspan. Kon nie vir beter gevra het nie. Sal weer gaan kuier.

Hornbill Lodge's terugvoer

Baie dankie.

Hornbill Lodge
Mariana N - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana N
Gesin met klein kinders

Mooi geriewe van uitstaande gehalte. Het die mak wild vreeslik geniet.

Die unieke rondawel-uitleg van die huis is baie oulik gedoen. Die binnenshuise versiering is so, so mooi en mens slaap op goeie beddens met kwaliteit-beddegoed. Wat wel baie nuttig sal wees is as daar badkamermatjies vir voor die storte verskaf kan word asb. Dit sal verhoed dat die oopplan-stort die hele badkamer se vloer met water laat opdam en mens nie gly nie. Ons het die ekstra handdoeke wat daar was maar gebruik daarvoor, maar dis nie ideaal nie. Dan moet mens die volgende net in ag neem: * Daar word nie toiletpapier verskaf nie - vat jou eie saam. * Daar is 'n skottelgoedwasser, maar jy moet jou eie seep saam vat. * Daar is 'n wasmasjien, maar neem jou eie waspoeier saam. * Die foto dui mooi groen gras aan, maar daar is op die oomblik net grond rondom die huis ─ geen groen gras nie. Neem aan dis weens die wild wat tot op die voorstoep kom kuier en alles op eet. Maar dis so lekker om die wild te hê wat so naby aan jou kom. * Leeupoort Vakansiedorp se huise is baie op mekaar gebou, so as jy soek na 'n bosveldvakansie in die veld, dan is dit nie die plek vir jou nie. Maar as jy steeds hou van jou geriewe, met 'n kampvuurtjie, wild en naggeluide, dan sal jy dit baie geniet!

Karen M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Heerlike rustige atmosfeer saam met die diere!

Ons het dit geniet, maar ons was teleurgesteld dat die plek nie voorbereid was vir ons koms nie. Ons moes wag vir die sleutels, het geen kode ontvang vir die hek nie, daar was geen toiletpapier nie, die DStv en afstandbeheer het nie gewerk nie (moet opgegradeer word), spinnekoppe orals in die huis, oond werk nie, skottelgoedwasser gemuf, geen gordyne in kamer 3 nie, geen waaier in kamer 3 nie en geen blindings in die badkamers nie. Aai, ons was bietjie teleurgesteld!

Hornbill Lodge's terugvoer

Hi Karen. Dankie vir die eerlike terugvoer. Ons is tans hier in Leeupoort om aandag te gee aan die foute. Afvoerpyp is geblok by kombuis uitlaat buite vandaar die reuk by wasbak en skottelgoedwasser. Ons gee aandag aan versoek van privaatheid en waaier in kamer 3. Sleutels en toegang moet voor gaste arriveer self met Reina of Mariaan gereël word soos versoek op die Hornbill dokument wat ons voortydig uitstuur aan kliënte. Kode moet vooraf gereël word vir toegang. Sal die reëllings probeer opskerp. Ons kyk na DStv opgradering. Ons sal geaag vir julle'n gratis naweek wil gee sodra alles uitgesorteer is. Jammer oor spinnekoppe - dit maar bosveld. Groete, Ann.

Hornbill Lodge
Lisl W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisl W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely accommodation and nearby reserve is worth a visit. Surrounding houses are a bit ugly, though.

Hornbill Lodge has great accommodation, very neat and clean. Everything you need is there. Just remember to bring towels. We had some animals come to visit which was lovely. The nearby nature reserve is definitely worth a visit, but stay away from the 4x4 routes if you don't have a 4x4! Our only disappointment was that the surrounding houses were really rather ugly and certainly didn't fit into a bushveld environment, but that's our opinion. Other than that, we really enjoyed our stay and the people who live there are extremely friendly and helpful.

Ilza D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilza D
Gesin met tieners

Stil en rustig in die bosveld.

Die omgewing is stil en rustig by Hornbill Lodge. Dis 'n heerlike bosveld-wegbreek. Eenheid is skoon en goed ingerig. Daar is baie voëls te sien en dis heerlik om die diere vry te sien rondloop tussen die huise.

Hornbill Lodge's terugvoer

Hi Ilza,
Dankie vir die goeie review. Bel my as julle weer wil gaan asb.

Groete Ann

Hornbill Lodge
Sonja V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met vriende

Beveel aan vir 'n lekker rustige wegbreek in die natuur.

Pragtige omgewing. Rustig. Eenheid skoon en het alles wat jy nodig het. Sal beslis weer gaan.

Hornbill Lodge's terugvoer

Hi Sonja,
Dankie vir die goeie review.

Groete Ann

Hornbill Lodge
Lettie B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Gesin met klein kinders

Baie mooi en smaakvol toegerus.

Ons het die mak diere geniet. Dis 'n pragtige plek om te kuier. Die diere kom eet appels uit die kleinkinders se handjies. Het die kuier baie geniet. Opsigter bietjie ongeskik, maar ignoreer hom maar. Storte geneig om te mors.

Natali M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natali M

Wat 'n ongelooflike lekker plek om te rus en net weer die natuurskoon te waardeer!

Hornbill Lodge is ongelooflik lekker ingerig en het als en meer wat mens vir n naweek sal nodig hê! Ons het elke dag talle diere op ons voorstoep verwelkom en kon heerlik in die veld gaan stap en nog diere sien. Dis geleë in 'n baie oulike dorpie en die gemeenskap is baie vriendelik. Sal beslis weer gaan kuier!

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa Paadjie 345, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZGYyNTM1LTE3MDMtNDY0MS1iMmViLWViMzNiZDRiNDQ3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 345 Disa Paadjie Leeupoort Holiday Village 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.925245862632 27.637018803303
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!