Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbill Lodge and Legends Restaurant

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Cobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 84 resensies vir Hornbill Lodge and Legends Restaurant
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Kefiloe M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefiloe M
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Beautiful place to visit with family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wade J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wade J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, welcoming.

Very peaceful and serene place. Excellent location for nature and close to lots of activities. Must compliment the friendly and welcoming attitudes that made the experience one of a kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was glad nie wat die advertensie sê nie.

TV het nie gewerk nie. Wifi het nie gewerk nie. Geen netwerkopvangs daar nie. Ontbyt was smaakloos. Die plek het geen maar geen gemak gehad nie. Plek buite kort skoonmaak. Swembaddens was grasgroen. Nee, nooit sal ek hul aanbeveel nie. Nie die geld werd wat ons betaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Lodge and Legends Restaurant se terugvoer

We are sad to hear you did not enjoy your time with us, always welcome feedback to help us to improve.

I am a bit confused as you say the TV and Wi-Fi and Cellphone signal did not work.

Your decoder did get stuck after the switchover from our generator back to Eskom, but once you notified us of this, we came to reset the decoder and it was back on in under 10 minutes.

Unfortunately, this does sometimes happen, as I am sure that you know if you have DStv at your home, but the TV most definitely is working as is the DStv after the reset.

I have no idea what you mean by the Wi-Fi not working as we do not have or offer Wi-Fi, I can only assume that it was your own Wi-Fi that did not work, unfortunately as well as the cell signal you would need to take up with your network provider.

Yes, unfortunately the swimming pool was a bit green as we were filling the pool and it does take a day or 2 for the HTH to get it back to blue, we apologize if you wanted to swim and should not have assumed that the cold weather would have made this the best time to add water to the pools.

Hornbill Lodge and Legends Restaurant
Justin G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Justin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die prente wat op die blad verskyn is nie opgedateer nie.

Die onderhoud van die kamers is nie op fokus nie. Daar is uit al die braaiers net een wat nie vol gate is nie. Die kaste val uit mekaar as jy dit oop maak en die hartseer deel is die plek het soveel potensiaal. Cobie moet aandag gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya V
Enkelreisiger

Lekker rustig, natuur was great.

Dink die interior het bietjie van 'n update nodig. Daar is soveel potensiaal, was in honeymoon suite. Update nodig. Diens was great en alles was skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein J
Gesin met tieners

Dit was aangenaam vir 'n langnaweek.

Die plek is baie rustig en nie te ver vir 'n vinnige wegbreek nie. Daar is egter opknappingswerk nodig. Vir 'n naweek of 'n langnaweek is dit ideaal, maar vir langer verblyf is daar nie veel om te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lia O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil, kakkerlakke, yskas is gedaan, lekkende toilette en gehawende braai.

Met aankoms was ons onvriendelik ontvang en dit het gevoel of die dametjie omtrent hardloop om die kaartmasjien te kry dat ons die uitstaande verskil moet betaal. Met aankom by die cottage was van die beddegoed vuil, braairooster opgeroes, vloere vuil en toe ek die vriesgedeelte van die yskas oopmaak val hy uitmekaar (vuil binne en kon sien hy lyk so vir 'n geruime tyd). Die toilette het plasse water om hulle en boonste een se water het deur die plankvloer in die onderste kamer gedrup. Die aand was die kombuiskaste propvol kakkerlakke. Ons het die aand maar daar gebly aangesien ons nie in die aand wou ry nie, maar het die volgende oggend ons goed gepak en eerder geld verloor en huis toe gegaan. Die foto's op die webtuiste is jare terug geneem. Dit was die mees aaklige verblyf en dis asof die eienaar van al die foute weet en maar net mense se fondse in sy sak druk en bo oor alles kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dolf N
Saam met vriende

Dagbesoekers het Saterdag só oorgeneem, kon glad nie naby swembad kom nie, onveilig gevoel vir vrouens om alleen badkamer toe te stap.

Badkamers ver van kampplek, badkamers glad nie op standaard, storte net gordyne, glad nie privaat nie, onveilig vir vrouens om alleen badkamer toe te gaan/stort, veral met die dagbesoekers Saterdag daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne T
Gesin met klein kinders

Baie lekker en vriendelike diens.

Baie lekker plek om met familie en vriende te kuier. Netjies en 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louise V

Ons kuier as familie was uitstekend, bande is verstewig en herinneringe is geskep.

Die cottage was netjies maar baie vuil mure, deure, vadoeke en komberse. Die skottelgoedwassponsie was meer as 1 keer gebruik en die afdroograk het 'n taai vetterige aanpaksel op gehad. Ek het skoonmaakmiddels gaan koop wat jik insluit. Die kombuis is nie ten volle uitgerus nie. Warmwater was vir seker 'n doodskoot. Selfs al het ons gaan vra vir warm water het die water ongeveer 1 uur na 1.5 uur geneem om so warm te word dat ons kan stort. Daar is geen kuierarea by die braai nie. Daar is wel 'n lang tafel met stoele op 'n klomp los klippe wat ons nie kon gebruik nie. Die sitkamer het nie genoeg sitplek vir 8 mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally Z - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sally Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not four star quality. No (visible) security.

Charming, rustic garden setting and beautiful pond and grounds. Unfortunately let down by honeymoon suite. Not four star quality I expected! Walls needed repainting- stained in bathroom. Carpets and curtains shabby. No decoder available and TV aerial seemed to be non-functioning. Menu not four star and no decent wine list. No Security at the front gate - left wide open at night with no visible security guard/cameras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Gesin met klein kinders

Geriewe uitstekend. Die verkeer op naby geleë pad pla baie erg veral in die aand en veral in kampeerterrein.

Die dagbesoekers moet beperk word en uitklok tyd vir dagbesoekers moet beperk word tot 17:00 aangesien langtermynbesoekers nie die geriewe ten volle kan benut op vakansiedae nie, vanweë die toeloop van dagbesoekers. Die oord was 'n gemors na Kersdag vanweë die instroming van dagbesoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nichelle S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nichelle S
Saam met vriende

Lekker uitspan.

Hornbill Lodge is op 'n pragtige plaas met lekker staproetes in die omgewing. Hulle is baie troeteldier vriendelik (honde) en het 'n baie mooi swembad en lekker restaurant op die perseel. Die kampterrein is so mooi- jy is omring met groot bome en voel asof jy diep in die bos is, maar omdat die kampterrein reg langs 'n baie besige pad is kan die verkeer groot geraas maak veral in die aand. Die ablusie blok vir die kampterrein is ook bietjie ongemaklik aangesien dit gedeel word met die hoofbadkamer op die perseel en mens as kampeerders dus nie regtig enige privaatheid het nie, dit is ook sowat 200 m van die terrein self. Andersins is die mense regtig baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sy G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sy G
Gesin met tieners

Excellent stay - wonderful for the four-legged pets.

Hot water all around would assist.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize K
Gesin met klein kinders

Stunning little place!

Swimming pool and area beautiful and enjoyable for both young and old. Camp facilities need work, but even so, what a lovely place and owners and staff are all beautiful people!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik gaaf en goeie diens. Lieflike mense.

Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiffany F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany F
Saam met vriende

Awesome lodge for a weekend away!

Hornbill Lodge is great for a weekend away with family or friends. The lodge is clean and provides everything you need.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome lodge vir 'n naweek.

Hornbill Lodge is lekker vir 'n naweek saam met vriende of familie. Die lodge is skoon en voorsien alles wat nodig is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was lekker om by 'n plek te kuier waar mense nog vriendelik is en glimlag. Die kos was uit die boonste rakke. 'n Baie groot pluspunt is dat julle dierevriendelik is. Dankie, ons het 'n heerlike naweek gehad en lekker gerus by julle. Sal definitief weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, voortreflik en gerieflik.

Dit was net wat die dokter aanbeveel het. Hou vol met die uistekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-marie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos 'n droom.

Dit was ongelooflik lekker en so rustig. Baie mooi plekkie vir 'n kort naweekwegbreek. Dit is veilig genoeg dat ons die staproete 7 uur die aand kon doen en die sterre gaan kyk bo op die berg. Die honde daar is te fraai en baie vriendelik. Dit is lekker privaat as jy buiteseisoen gaan. Al slegte ding is dat daar 'n pad naby aan die lodge geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Enkelreisiger

Kalmerende rustigheid tussen die lowergroen plantegroei.

Eienaar Cobie het my hartlik ontvang en mens laat tuis voel. Die restaurant decor met sy kaggel is 'n omgewing waar jy ure kan deurbring, stap uit na die swembaddens is 'n ware vakansie gevoel en nuttig 'n glasie wyn op die rivier oewer is 'n moet. Die innige word gevul deur die beste disse wat voorgelê word deur Cobie junior wat hom werklik goed van sy taak kwyt. Ek sal Hornbill Lodge aanbeveel vir enige persoon vir 'n sielsontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hlamalani Isabel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hlamalani Isabel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and quiet.

If you want to get away from your busy and hectic life, this is a great place to unwind and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n luilekker twee nagte daar gehad.

Baie lekker Lodge in die hart van die kronkeling met vriendelike en betrokke personeel. Het die spa-behandeling ook baie geniet. Legends Restaurant bied waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful camp site and friendly staff.

A stunning camp site with beautiful rock outcrops and a river. Toilets are a bit too far from the camp site though. The staff were very friendly and the restaurant's food delicious. The pool area is also lovely and attracts many day visitors. Overall a wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hornbill Lodge was vriendelik en hulpvaardig.

Ons was vriendelik verwelkom en almal het uit hul pad gegaan om dit vir ons die ervaring gerieflik te maak en te verseker dat spesiale versoeke uitgevoer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehan J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lehan J
Saam met vriende

Goeie verblyf, ablusiegeriewe net bietjie vêr van kampterrein af.

Baie mooi plek, die ablusie is net omtrent 200 meter vanaf die naaste kampterrein. Darem is die plek heelwat goedkoop en die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen D
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing, vriendelike en behulpsame eienaars en werkers, maar baie raserig weens die R24 pad naby aan die oord.

Dit is 'n besonderse oord, en almal is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die natuurskoon is asemrowend. Ongelukkig is daar net een groot badkamer, naby die swembaddens maar 'n hele entjie weg van die karavaan / tent staanplekke af en mag 'n probleem wees vir 'n gesin met kleinerige kinders. Maar vir ons as gesin was die raserige verkeer die grootste probleem, wat 'n jammerte is, want dit is regtig 'n pratige plek, met orals interessante hoekies. Die R24 is baie naby aan die oord, wat beteken dat as jy kampeer jy alles baie duidelik hoor en nie veel gerus kry gedurende die nag nie. Dit mag moontlik nie die geval wees nie as jy in een van die kamers oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Torbjorn O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Torbjorn O
Saam met vriende

'n Uiters lekker plek om te kamp.

Dit was wonderlik om tyd te spandeer met vriende in 'n skoon, vriendelik en rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met vriende

Uitstekende plek en mense.

Dis was so lekker, en die mense is vreeslik hulpvaardig en vriendelik. Stunning plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid, gesellige kuier.

Uitstekende gasvryheid, gesellige kuier, kamers is fantasties, ongelooflike lekker kos. Badkamer - te klein bad, stortkop nie altyd so lekker nie maar verder was dit ongelooflik lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Baie dankie vir alles. We really had a great weekend at Hornbill Lodge. LekkeSlaap service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadine D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bernadine D
Gesin met klein kinders

Gaan vir 'n uitstappie. Los die akkommodasie.

Area pragtig. Die cottage het ongelooflik baie werk nodig. Alles lyk goedkoop aanmekaar gesit. Dit voel asof die plek nie klaar is nie. Regtig nie die geld werd nie en ons het 40% minder betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Craig B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek uit die stad wat jou nie arm en been kos en ook nie ure vat om by uit te kom nie.

Vriendelike diens en goeie waarde vir geld. Rustige wegbreek van die stads gejaag maar tog naby genoeg om sommer vir naweek te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi en groen.

Die bestuur is baie behulpsaam en bedag. Ons het baie lekker gekuier, lekker geëet en net die natuurskoon geniet. Sal vir seker weer besoek in die nabye toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolas L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolas L
Gesin met klein kinders

If the accommodation was priced more reasonably, we would be prepared to put up with the inconveniences and return.

Inconveniences include: Only one eating area but bar stools too high so you have to hunch over yourself to eat at the table (lovely granite surface). Cheap strip neon lights across the house. Cheap door handles pierced t-shirt and almost cut my hands. Sofas and cushions ancient and dirty. Aircon units didn't work. Windows super thin and curtains insufficient and badly hung. In some rooms there are blinds that are see through, letting in light. Blind drop down and roll up cords not working so manually had to roll up the blinds. Very squeaky and uneven wooden floors so noisy when walking around. Doors not properly lockable and no burglar bars on windows (security guard patrolling on site though). Kitchen fully equipped but with very cheap utensils and crockery. Drawers in various cabinets don't open properly so cannot use - some were off the rails when we arrived. Light bulbs missing on stove top and in bedrooms upstairs. One double bed mattress very poor quality with springs pushing to the surge of the mattress Downstairs living room rug was filthy.Taps in bathrooms upstairs. Plug adapter missing so one beside lamp not usable. Old sponge and only 2 tea towels in kitchen - no replacement. Last of all, noisy. You hear the constant revving and whirr noise of the trucks and motorbikes on the nearby roads - at all hours and every day (Sunday and public holidays). Unfortunately not much can be done about this and we got used to it after a couple of days. Positives include: Setting is absolutely beautiful - great river access and beautiful pools. Some semi exotic birds and a pig for the children to look at and pet. Owner was very welcoming and friendly and made effort to address our concerns. Service from staff was friendly and courteous. Lots of towels and good pillows and duvets. Modern fridge, fully functioning oven and electrical stove top. Pet friendly: enjoyed a couple of nice walks with our dog. Not maintained but lovely setting - not worth what we paid for it relative to other accommodation in the area. Would return if it was better maintained and/or priced more reasonably.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters rustige omgewing met vriendelike diens.

Baie rustig. Kelners nie almal ten volle opgelei nie. Groter verskeidenheid disse op spyskaart sal keuse makliker maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalena W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena W
Saam met vriende

Baie lekker gebly ons sien julle weer.

Kampterrein is netjies en vullis word daagliks verwyder. Vriendelike en behulpsame personeel. Die badkamers is nie so ver nie en dit is skoon. Asook die verkeer het ons regtig nie gepla soos in ander se resensies nie. Vreeslik lekker gebly en ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jadine V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadine V

Beautifull place and friendly staff.

Took my mother away for her birthday and had a special, memorable time at this resort. Definitely want to take the whole family there for a relaxing, pampering weekend away at Hornbill Lodge. Thank you for making our weekend unforgettable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige plek en vriendelike personeel.

Het my ma so bietjie bederf vir haar verjaarsdag en het so 'n spesiale, onvergeetlike tydjie by die oord gehad. Wil beslis nog die hele gesin saamvat vir 'n ontspan- en bederfnaweek by Hornbill Lodge. Dankie vir die onvergeetlike naweek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanaz R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaz R
Saam met vriende

Wonderful and accommodating lodge.

All the staff were friendly and helpful. Cobie was very accommodating for the entire duration of our stay. I would recommend the lodge to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye, vriendelike, behulpsame groep by Hornbill Lodge.

Als puik, behalwe ablusiegeriewe ver van kampterrein en die hoofdreinstelsel het 'n probleem. Die reuk is nie aangenaam nie. Eienaar moet aandag gee daaraan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvrye kuier onder majestieuse koeltebome.

Die gasvrye ontvangs en direkte kontak met die eienaars 'n groot pluspunt. Verseker 'n troedeldiervriendelike oord. Die kos is baie lekker en goed bedien. Die kampterrein is lekker koel en ruim, die ablusie geriewe ongelukkig bietjie ver. Ons sal verseker weer daar gaan kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone I - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone I
Gesin met klein kinders

Rustig en baie vriendelike personeel.

Pragtig, skoon, vriendelik en hulpvaardig. Baie van die diere gehou, kinders lekker geswem. Kos was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolandi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was glad nie die 4 ster werd nie.

Ons het lekker gerus maar, ongelukkig is die badkamers stukkend, los teëls en storte is geblok, was glad nie lekker nie. Daar was meeste van die tyd nie toiletpapier nie. Die badkamers is baie ver van die kampterrein af en daar is geen skottelgoed opwas-area nie. Ek sal glad nie aanbeveel om kinders daarheen te neem nie. Mense is wel vriendelik. Kampterrein is baie grond, geen gras nie. Die area is wel mooi. Maar die honde blaf vreeslik baie, veral tussen 7 en 11 in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome!

Hornbill Lodge is 'n rustige en pragtige plekkie. Die diens was uitstekend! Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roslyn N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roslyn N
Gesin met klein kinders

Stay was good and comfortable.

Host was extremely helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Chris J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die tuin voor die kamers is totaal en al verwaarloos. Kort ernstig aandag. Swart alge teen die dak in die badkamer is aaklig. Beslis net 'n tweester plek. Nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Lodge and Legends Restaurant se terugvoer

Good Day

We do value comments negative or positive, as this helps us to maintain the standard we strive for. My apologies for the the bathroom roof, this has been resolved. Winter definitely has its own beauty but it also does have a period were plants do not look as nice as they do in summer.
Regards,
Cobie

Hornbill Lodge and Legends Restaurant
Sheila M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sheila M
Enkelreisiger

Would not stay again.

Rooms are very basic and cold. The food was enjoyable except salad should not have been served. Staff friendly and pleasant. Better for a summer stop-over but the place really needs some maintenance

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Lodge and Legends Restaurant se terugvoer

Thank you for your feedback; it is a pity that you did not enjoy your stay with us.

As per our advert on the internet, we do advertise a Double room with en-suite bathroom, temperature control, and selected DStv, if indeed this was not what you wanted why then did you book with us? The Hornbill Menu for the restaurant is well advertised on our web page and available for all to see, none of our dishes are served with salad, so unless you ordered a salad it would not have been served. Winter time has its special moments and inner beauty, but cold weather I should think one might have to expect.
If there was a problem with the heating in the room reporting it to reception would help in resolving the matter, and we would have gladly provided additional heating if required.
The fact that your doggie was locked up in the room might have resulted in a difficulty cleaning or maintaining cleanliness.
You are welcome to contact me direct should there be any issues with maintenance you would like to bring to my attention.

Regards Cobie

Hornbill Lodge and Legends Restaurant
Barend B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek met fantastiese kos!

Sal dalk net mense inlig dat die ligging reg langs 'n besige pad is, net ter inligting; nie dat mens dit hoor vanuit die kamers of restaurant nie, maar wel saans buite. Dan sal ek aanbeveel kaggels in die kamers, soos by die restaurant dra dit baie by tot die atmosfeer. Maar verder het ons dit vreeslik geniet, wou nie huistoe terugkeer nie en die kos was fenomenaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Uiters swak!

Ek wil eintlik vir alles geen sterre gee nie, maar kan ongelukkig. Dit is blykbaar 'n 4-ster-lodge! Nog nooit! Toe ons daar aan kom was 1 ster sommer van bord ook afgetrek. Ek is regtig uiters teleurgestel. Dit wat ek op die foto's gesien het, was nie te verwagte nie! Die kamer en beddens was nie eers opgemaak nie! Nie eers vars koffie is uitgesit nie. Nie eers ordentlike seep is voorsien nie. Goedkoop vloeibare seep is oorgegooi in 'n ou, verrimpelde, stukkende pompbottel. Die vere van my kind se bed het deurgekom en haar seer gemaak. Ons kon nie eers ontbyt kry die laaste oggend nie. Hulle bedien dit heeltemal te laat. Het baie onveilig gevoel en my dogtertjie was bang. Die plek is in die bosse, naby die hoofweg. Die hek van die lodge word nie eers toegemaak nie. Vrylike toegang van enige iemand kan te wagte wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbill Lodge and Legends Restaurant se terugvoer

Dear Karen

We always value feedback from any of our clients that visit Hornbill Lodge

I can only state the facts as the comments made are questionable.
Hornbill Lodge is graded on a yearly basis, certificate available on the Grading council Web page and Reception Hornbill Lodge;
The Photos are a direct reflection of the Lodge and can be viewed as the same on all sites including our Facebook Page;
As I personally placed the extra brand new bed in your room, I was present when it was made up;
The soap used is liquid and Placed in branded Hornbill Bottles, it would be impossible to be in a creased container;
We only use Hotel Standard and quality bedding and there are no feathers present;
Breakfast starts at 8.30 as you were informed on arrival; there were no request from you to make other arrangements. Also on your sign in form we ask if you have any special requests, But still we did wash your child’s muddy close as requested but did not even get a thank you for.
The Crime rate in Magaliesburg is less than 3 % and we also have the following in place;
Armed response, two patrols Daily CPF , On standby , with personal participation, daily;
Patrols Twice daily by myself;
Police response in less than 5 minutes;
Strangely the open Gate was one of your requirements as you only came back late every night.

Regards Cobie

Hornbill Lodge and Legends Restaurant
Estelle N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle N
Saam met vriende

Mooi kampterrein met aaklige ablusie.

Ek het reeds vir Kobie my klagtes per e-pos gestuur. Die badkamers is ver van die kampterrein af. Daar is geen privaatheid in die storte nie en die water dam op in die storte. Die toilette spoel nie behoorlik nie. Daar is 'n besige pad naby die lodge. Daar is geen TV sodat mens rugby kan kyk nie, en daar is ook nie 'n winkel by die lodge vir melk en brood nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie F - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Diens was flink en vriendelik.

Sal nie Hornbill Lodge as 4-ster klassifiseer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ritha V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ritha V

Dit was aangenaam, rustig en sal 'n wonderlike plek wees vir die somer.

Dit was regtig rustig en lekker. Ons was daar saam met ons getroude kinders en kleindogter. Dit was lekker vir almal, net bietjie koud omdat dit winter tyd is, maar ja, ek sal dit aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana P

Very nice and warm atmosphere

Very nice and friendly environment. Nice for a short break and rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monique M
Gesin met klein kinders

This was a huge disappointment - definitely not 4 star resort.

One of the rooms of the chalet was mouldy with unpainted walls. The room have a bad smell of damp and the owner denied it. The communal area of the chalet was small for 8 people accommodation and the couches were tacky. The grounds had animal poo around the pool. Unhygenic for small children who were with us. The owner/manager was unpleasant to deal with. We were forced to return home - a most disappointing Easter holiday for me, my friends and our children: 8 people inconvenienced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D
Gesin met klein kinders

Awesome place to relax.

We had a nice relaxing weekend. Food was awesome and everyone made us feel welcomed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V
Gesin met klein kinders

Dit was 'n wonderlike, rustige naweek.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekamp!

Pragtige plek, netjies en skoon. Personeel baie bedagsaam en hulpvaardig ... ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, tranquil spot.

Lekker!!!!!! Most enjoyable. Excellent food and the Els family are the perfect hosts. Staff friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrika Susanna S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika Susanna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspanne.

Hornbill Lodge kan aanbeveel word vir enigeen wat iets anders soek - daar is die heerlike stilte, die rivier, baie bome met skadu, en die kos word nie afgeskeep nie. Die atmosfeer is rustig, die personeel en bestuur is baie vriendelik. Vir diegene wat wil gaan kuier is die fasiliteite daar; vir diegene wat wil gaan rus in stilte is die fasiliteite ook daar. Die pryse is billik, die akkommodasie ruim, gerieflik en silwerskoon. Die hele terrein word goed versorg, selfs in die dele waar net veld is. 'n Paradys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and reasonably priced

Friendly staff, the room was clean and a nice size, as was the bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emil D
Gesin met klein kinders

Huis was gerieflik en die diens was goed.

Vir ons doeleindes was dit lekker. Baie naby aan die hoofpad wat baie besig is en nogal raas. Die huis se geriewe self was baie lekker en goed toegerus en die diens was baie goed. Restaurant se kos was baie lekker, maar daar is geen alternatief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die diens was uitstekend. Ons het lekker uitgerus.

Die kamers is lekker ruim en gemaklik. Die personeel is baie gasvry en behulpsaam. Die Restaurant het 'n lekke kuier atmosfeer veral die kaggelvuur. Verder is Hornbill voorwaar 'n moet op jou lysie vir kuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bets D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die hele negatiewe ervaring se foto's per e-pos aangestuur.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lou J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou J
Gesin met klein kinders

Baie lekker en ontspanne.

Dit is 'n pragtige plek en die mense is vriendelik en die diens is goed. Sal beslis weer gaan vir 'n langer tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en die restaurant se kos is uitstekend!

Lengend Restaurant se etes is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Baie pragtig, rustig en goeie kliëntediens!

Dit is definitief 'n plek om by te gaan rus. Ek en my lewensmaat het onsself so geniet, mekaar gevind en geniet. Dankie aan die personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ruim plek met 'n rustige, romantiese atmosfeer.

Dit was 'n baie lekker rustige plekkie, behalwe vir trokke wat op die hoofpad verby ry. Die staproetes kan net duideliker gemerk word, veral langs die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dr Bmp J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Bmp J

Dit was die verkeerde tyd vir 'n besoek aan die streek, want dit was te koud.

Dit was baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Die mense was vriendelik en behulpsaam.

Die verblyf was lekker! Die kos wat hulle vir jou voorsit is was baie lekker. Hulle het alles met 'n passie gedoen. As jy 'n probleem gehad het met enigiets, het hulle jou dadelik gehelp. Sal hulle aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was skoon en baie gerieflik.

Dit is in 'n rustige omgewing en naby genoeg aan die dam.D it was baie koud die naweek, maar die kaggelvuur was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kippie B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kippie B

Vriendelike, hulpvaardige personeel!

'n Gesellige atmosfeer en rustige omgewing. Kamers baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Japie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hornbill Lodge is 'n 2-ster opsie, nie 4-ster nie; wees gewaarsku oor die pryse en verkeer.

Ons het oorgebly vir 2 aande vir ons huweliksherdenking. Kospryse was baie duur en het amper geen opsies gehad nie. Drankpryse was nog erger - een SA bier was geprys teen R38.50! Die kamer was skoon, maar benodig baie liefde en aandag. Ons kamer was ook net onder een van die besigste paaie in die area, dag en nag. Selfoonontvangs was nie so goed nie - geen WiFi of kroegyskas in kamer nie. Die swembad en omgewing was egter baie "nice".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Len P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is erg verwaarloos.

Die plek kan baie mooi wees indien dit opgekikker word. Hulle is tans besig met bouwerk nadat dit afgebrand het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nada T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nada T
Gesin met tieners

Wonderful Holiday

We really did enjoy our stay here. The kids, and I, found it really difficult to leave. Thanks indeed for a great holiday!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony C

Decent

Decent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay

Found dinner to be quite expensive. Then had an excellent dinner at Dark Horse, which was quite a bit cheaper, with drinks included. The rest of the stay was most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina G - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!!!

Awesome weekend away with hubby....Thanks to all Hornbill Logde's staff the kiddies that helped, the 4 legged friend that kept an eye out for us during the night it was fantastic as well as Caroline for organizing our picnic on the river bank it was so romantic....

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokuthula N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A nice place to be for relaxation

Wow we had a lovely stay, thank you so much! Breakfast, mmhh, is excellent. Don't have words ... I think everybody should visit this place, it's amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa W - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa W

Good

Everything about our stay was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A delightful stay!

My weekend stay at Hornbill was fantastic!! Was very sad when we had to leave ... :(

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne G - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne G
Gesin met tieners

100% family time in a beautiful environment

We went there to relax and spent some quality family time with the kids. All our expectations were exceeded. The food was excellent. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reg A - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg A

The hospitality was genuine and friendly

Our hosts were attentive and very friendly, even though we were the sole guests. Our only possible negative is that some of the linen could be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 506 Afde;omg 96 Zeekoeihoek, H/v R24 Rustenburg-weg en rR563 Hekpoort-weg, Magaliesberg, 1791, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c3fd609f0831e05bbf134541659d0abb6ced9d07cd590da8b3f3d17c3a28994486ac40fabbcbd5c27f1de8bf8d584559bc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 84 5 1 4 Farm 506 Portion 96 Zeekoeihoek Cnr of R24 Rustenburg Road and R563 Hekpoort Road 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.971872054601 27.537805438042
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem