LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hornbills Rest | LekkeSlaap
+41

Hornbills Rest

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hornbills Rest is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel en bied 'n rustige wegkruipplek aan die buitewyke van Phalaborwa. Die onderneming is ideaal geleë 12 km vanaf die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en is die ideale basis vir 'n verskeidenheid doendinge soos wildritte, riviervaarte en gholf.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 en 'n half badkamers, en 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttafel met stoele, sowel as 'n aparte opwaskamer. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die ruim sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-platskerm-TV .

Slaapplek

’n Bespreking by Hornbills Rest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Hornbills Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erf 12 Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Gaste dink Hornbills Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 250
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
was R2 250
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVesnamT3PdM622rmMQkRDZX3fL4XzlQdwueGVK1wfBbt6NYTyB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 250, nou Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.883057181463 31.107818616077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!