Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornbills Rest Country Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Hornbills Rest Country Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hennie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met vriende

Fantasties.

Was aangenaam. Ingestap in 'n koel huis met 'n skoon swembad. Alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Hennie, we are pleased you enjoyed your stay. I am sure the fully air-conditioned home was a huge relief in the heatwave we had.

Hornbills Rest Country Home
Ndivhuho T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ndivhuho T
Saam met vriende

Enjoyable, safe and fun.

The establishment is out of time offering the perfect opportunity to relax without any disturbances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Ndivhuho, we are pleased that you enjoyed your stay. Warm regards, David and staff.

Hornbills Rest Country Home
Rachelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle V
Saam met vriende

Netjies, skoon en volledig toegerus.

Dis 'n pratige huis, ruim en het regtig alles wat jy benodig. Die internet het baie goed gewerk. Ons het ongelooflik lekker gebly en dis beslis goeie waarde vir geld. Ek sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Rachelle, baie dankie vir jou paragtige beskrywings. Best groete David en span.

Hornbills Rest Country Home
Neels K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels K

Ruim, moderne verblyf.

Uiters ruim, moderne, gerieflike verblyf. Sal graag in die somer weer besoek. Goeie waarde vir geld en baie dankie aan David wat seker gemaak het dat alles in orde was. Vroegtydig ons ook ingelig van die beurtkrag en voorbereid met ligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Neels, Baie dankie vir die komplimente.
Groete,
David

Hornbills Rest Country Home
Wilna S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S
Gesin met tieners

Alles baie netjies en skoon.

Dankie vir die ekstra ligte want Eskom is nie altyd ons vriend nie. Alles baie gerieflik en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerindene T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerindene T

Lieflike huis, veilig, alles wat mens nodig het en meer.

Uitsonderlike ervaring - pragtige huis, silwerskoon, netjies en goeie waarde vir geld. Alles wat mens benodig en meer om jou verblyf great te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Gerindene, baie dankie ons waardeer dit baie. Veral ons staf wat verstaan en goeie diens en werklewer vir ons gaste. Baie dankie vir jul verblyf.

Hornbills Rest Country Home
Macde S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Macde S

Ek sal weer en weer en weer hier kom bly!

Ons het vir my suster se begrafnis gereis na Phalaborwa. Van die eerste oomblik dat die bespreking gemaak was tot ons vertrek het Dave agteroor gebuig om alles so gerieflik as moontlik te maak. Die huis is pragtig, skoon, heerlik verkoel en alles en nog meer was daar wat ons nodig gehad het. Ek sal beslis weer hier bly en sal dit oor en oor aanbeveel vir enigiemand wat daar moet oornag of vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Macde,
It was a great pleasure to have hosted you and the family during such a difficult time. We really appreciate your review and it is our motto to deliver exceptional guest service at all times.
Best regards,
David, Lyndie and our staff

Hornbills Rest Country Home
Loutjie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loutjie D

Baie aangename ervaring.

Baie goeie en vriendelike diens. Die huis was skoon en netjies met alles wat jy kan nodig kry beskikbaar. Veral die opvolg nadat ons tyd gehad het om af te pak en te ontspan word baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Loutjie,
Baie dankie ons streef na perfekte klante diens en tevredenheid.
Groete,
David

Hornbills Rest Country Home
Mokgadi M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokgadi M
Gesin met tieners

Excellent service.

Best service ever, we did enjoy our stay. Everyone was friendly and checked up on us every hour. The house was clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Lillian and family, it was a pleasure having you stay with us. Thank you for your great review. Warm regards, David.

Hornbills Rest Country Home
Francois P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met vriende

Awesome.

Was nie by Cottage Lenise nie, maar wel by die hoofhuis. Wat 'n awesome plek. Skoon netjies en baie ruim. Beddens slaap heerlik. Lekker swembad en lugversorging. David, die eienaar, is baie vriendelik en behulpsaam. Kort miskien net 'n skottelgoedwasser vir nog meer gerief. Sal die plek definitief aanbeveel. Net een woord: Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornbills Rest Country Home se terugvoer

Hello Francois and Family.

Thank you kindly for such a positive review it certainly boosts us as hosts, considering the efforts we put into in making sure that guests have a wonderful experience.

Warm Regards
David

Hornbills Rest Country Home
Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 800
R3 800 R3 040
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 12 Silonque, Silonque-Wes, Phalaborwa, 1391, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVesnamT3PdM622rmMQkRDZX3fL4XzlQdwueGVK1wfBbt6NYTyB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R3 040 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Plot 12, Silonque Silonque West 1391 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.883057181463 31.107818616077
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem