Hornestone Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hornestone Inn is in die hartjie van Dullstroom en hier sal jy verwonderd wees oor die plaaslike voëls en die uitsig oor die vleilande. Dié vakansiebestemming is slegs 2 ure se ry vanaf die ekonomiese hart van Afrika, oftewel Johannesburg, en dit bied die ideale basis vanwaar hierdie sonderlinge en wonderlike omgewing verken kan word.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens elk. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Die groot patio van die huis kyk uit oor die vleilande terwyl jy die klanke van die natuur, asook die opelug en die sterre kan geniet. Dit is 'n ideaal vir 'n braai saans op die patio, met 'n vredesvuur wat in die agtergrond knetter.

Slaapplek

'n Bespreking by Hornestone Inn sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hornestone Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 550 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za