Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tshepo Fortunate M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo Fortunate M
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

Staff friendly, nice, and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J
Enkelreisiger

Was 'n wonderlike ervaring.

Die diens en plek self is uitstekend. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carika R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel beslis die stukkie pragtige wêreld aan.

Dit is 'n pragtige stukkie wêreld weg van al die geraas en stres van die samelewing. Lekker rustig en stil, pragtige uitsig, voëlgeluide, nagapies wat in die takke saggies rits en die donkies het alles die moeite werd gemaak. Baie dankie aan Sonia ook vir al die omgee en moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof se terugvoer

I am so pleased that you discovered the heart of this little farm. Also that you were receptive enough to be able to become a part of it for just a short minute in time. I hope you carry this peace with you, and perhaps have you back for a longer period in the future. Warmest wishes, with thanks!

Hornsnek 68 - Boekenhoutkloof
Anita N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself!

As jy van die plaas hou soos ons, is dié die plek. Vriendelik en rustig en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Enkelreisiger

Ek het eintlik net daar geslaap want was van vroegoggend tot na 20:00 in vergadering. Maar ek het lekker gebly.

Sonia is een van die gasvryste mense wat ek leer ken het. Sy het my by die hek ingewag en my na my blyplek vergesel en uit haar pad gegaan om my te akkommodeer. Die blyplek was uiters gerieflik en skoon en netjies. Regte plaasstyl verblyf wat ek vroeg oggend kon geniet. Twee dinge wat egter aandag moet ontvang (en ek het dit aan Sonia uitgewys) is eerstens daar is geen aanwysingsborde of tekens waar jy van die groot pad afdraai nie (GPS was glad nie behulpsaam nie en ek moes Sonia skakel om die regte afdraai te kry) en tweedens die toegangspad vanaf die hoofpad moet beslis aandag kry. Besoekers moet baie stadig ry ten einde skade aan bande te voorkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebo M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo M
Gesin met klein kinders

The most amazing stay ever!

The pictures do not do this place justice it's so much more gorgeous, spacious and so homely! My jaw dropped in amazement at the beauty of this place. My family and I had an amazing stay, we did not want to leave. The place exceeded our expectations and Sonia went out of her way everyday to make our stay as amazingly awesome as possible. When we arrived we found that she added beautiful extra touches which bought us so much delight! We were looking for a different yet fun experience and we really got that and a million times more! Our Christmas was incredible our new years eve even better. I don't think we will ever book anywhere else in Gauteng. Everyday we got little surprises from Sonia which added such a great and heart warming feeling. We felt so at home, I think we were all in tears on our last day there as we wished to stay longer. God bless Sonia's warm and caring heart. What an excellent stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het fantastiese verblyf gehad.

Sonia is 'n uitstekende gasvrou en haar personeel is baie vriendelik. Hornsnek 68 is skoon, netjies en rustig. Dit voel soos 'n tweede huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Saam met vriende

Fantastic.

Ek het nog nooit so lekker op 'n plek gebly nie. Sonia 10/10 vir jou. Nogmaals baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphiwe Y - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphiwe Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

I recommend the place, such great value for money.

The owner Sonia she makes feel so welcome, she very kind and caring to her guest needs and the place is very lovely inside, clean and quite. It's a home away from home. Definitely going back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 68 Boekenhoutkloof-plaas 315, Pretoria, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP6wdMhisBAHwWu0ecKgz22zkAFGTzFzW1wb4HvmGEvXIAJ2WbF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Portion 68 Boekenhoutkloof Farm 315 Pretoria 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.687433153854 28.069173304894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem