Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hotel Pension New Nouveau

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Hotel Pension New Nouveau
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Philip Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Z
Saam met vriende

Goeie akkommodasie, baie sentraal in Windhoek.

Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar self. Netjiese opset met goeie geriewe. Uitstekende ontbyt. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Wi-Fi het ongelukkig nie goed gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hotel Pension New Nouveau se terugvoer

Thank you so much for the awesome review.

Hotel Pension New Nouveau
Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Besigheidsreis

Sentraal geleë en kamers is outyds, dog gerieflik.

Ontbyt was smaaklik en in oormaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W

Uiters netjies en skoon, gerieflik ingerig en vriendelike en behulpsame eienaar en personeel.

Netjies en goed ingerigte kamers. Ontbyt was uitstekend met groot verskeidenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
FW R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
FW R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienares het ons onmiddellik laat tuis voel.

Ons het met ons hondjie gereis en ons kon haar gemaklik akkommodeer. Die ontvangs was vriendelik en die eienares is werklik lief vir honde. Daarmee saam was die kamer modern en goed toegerus met ondermeer kragpunte vir die selfone, WiFi vir internet, asook genoegsame en goeie kwaliteit koffie en tee. Ons rook beide en daar was plek op die stoep net buite die kamer, met 'n asbak wat ons kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ongestoorde verblyf.

Vriendelike, beleefde personeel. Sekuriteit. Skoon en netjies. Persoonlike aandag van eienaar. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was made by the friendly staff and owner.

Excellent place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heliodoorstraat 1, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiqxEwm9ToGJfON99vr6YgLo1WJPTBqAjaNdhMBMnhgpXPRDRGC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1 Heliodoor Street Eros 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.543942324158 17.086384892464