LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hotel Portao Diaz | LekkeSlaap
+48

Hotel Portao Diaz

Hotel
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alhofrylaan, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hotel Portao Diaz is die ideale bestemming vir vakansiegangers in Mosselbaai en te danke aan meer as 50 jaar se ervaring in die bedryf, bied die hotel aan elke besoeker 'n unieke ervaring in 'n voorheen benadeelde Suid-Afrikaanse ligging. Vriendelike en professionele personeel gekombineer met 'n ryk geskiedenis sorg vir 'n bevredigende ervaring vir die sakereisiger en vakansieganger. Die hotel het naam gemaak as die enigste hotel wat gedurende Apartheid swart en bruin gaste verwelkom het en hulle hou steeds by die tradisie om as trots Suid-Afrikaanse instansie enige gas hier met ope arms te verwelkom.

Dit is in D'Almeida, 'n voorheen benadeelde gemeenskap, in Mosselbaai geleë en bied beeldskone panoramiese uitsigte oor die baai en die Outeniekwaberge. Die hotel is minder as 'n uur se ry van George Internasionale Lughawe af en is naby die middedorp met sy verskeidenheid kroeë, restaurante, museums, casino's en winkelsentrums.

Die hotel het nuut ontwerpte kamers in 'n ware Suid-Afrikaanse styl en is uiters gerieflik. Kamergeriewe sluit en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër op versoek in. Van die kamers het ook selfsorg-geriewe.

'n Buffet-ontbyt wat tradisionele Suid-Afrikaanse disse van 'n oop vuur af bedien is beskikbaar teen R75 per persoon.

Die hotel se restaurant het sitplek vir 100 gaste en 'n a-la-carte spyskaart is reg deur die dag beskikbaar. Die knus kroegsitkamer het 'n groot TV waarop jy sport kan kyk, gemaklike sitplek en 'n pooltafel. Veilige parkeerplek word voorsien. Die hotel het 'n verhitte swembad en WiFi-toegang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 22 resensies vir Hotel Portao Diaz
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Alhofrylaan, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hotel Portao Diaz het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alhofrylaan, D'Almeida, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmODA1ZDlkLTU0OTAtNDRhMS1hNjI1LWU1ODAzNGE2ODcwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 4 Alhof Drive D'Almeida 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.174414591772 22.116834337048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!