Hopetown Akkommodasie by Hotel Radnor | LekkeSlaap
+29

Hotel Radnor

Hotel
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hotel Radnor is in Hopetown geleë en het 'n verskeidenheid kamers.

Die kamers het elkeen slaapplek vir 2 gaste in dubbel- of driekwartbeddens. Die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste in 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe en privaat badkamers.

Die hotel het 'n restaurant, kroeg, 'n onthaalarea met 'n pool-tafel, asook 'n konferensiekamer vir funksies. Buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kerkstraat, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArhWcRqOgo6LPBdtw4a4XlhpIKXhwzOt0UXpfZd9yYqbhyXhWDN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) Church Street Hopetown 8750 Noord-Kaap 086 999 0018 08:00-20:00 10:00 -29.620557416792 24.084104392521
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za