Houghton Landgoed Akkommodasie by Houghton Estate B&B | LekkeSlaap
+18

Houghton Estate B&B

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 28, Houghton-landgoed, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Houghton Estate B&B is 'n gastehuis wat in Johannesburg geleë is. Dié B&B is naby verskeie besighede en doendinge in Sandton, Hyde Park en Rosebank.

Houghton Estate B&B het 3 kamers wat elkeen uniek versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. 'n Platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kontantkroeg-yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Sitarea is gerieflikheidshalwe in elke eenheid beskikbaar. Gratis WiFi word regdeur die B&B voorsien en gratis privaat parkeerplek is vir voertuie beskikbaar.

Hougton Estate B&B is net 5 tot 10 minute se ry vanaf 3 gholfbane, winkels en restaurante geleë.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Houghton Estate B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 8ste Straat 28, Houghton-landgoed, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink Houghton Estate B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Straat 28, Houghton-landgoed, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMzNkOTlkLTEyNWYtNDE3YS1hM2E0LTVkOTZjNGVhY2UyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 28 8th Street Houghton Estate 2198 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.154602 28.04803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za