Houghton Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Houghton Place skuil aan die voet van Seinheuwel en is stapafstand vanaf verskeie restaurante, die Two Oceans Akwarium en Groenpuntpark.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n platskerm-TV. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Privaat braaigeriewe is ook op versoek beskikbaar.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien-tuimeldroër, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense. Die huis is ten volle gemeubileer en is toegerus met alles vir gerieflike verblyf. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan 'n fiets huur en op Seepunt se promenade ry. Dit is minder as 2 km na Milton se strand waar gaste kan piekniek langs die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Houghton Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Houghton Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 086 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za