LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House @ the Beach | LekkeSlaap
+10

House @ the Beach

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gracillaria-singel 7, Bluewater Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

House @ the Beach is 'n lieflike vakansiehuis in Saldanha, 'n kusdorp aan die Weskus van Suid-Afrika. Die huis is ideaal geleë naby die strand, winkelsentrums en restaurante.

Dié smaakvol versierde huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Elke slaapkamer het toegang tot sy eie badkamer.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei toegerus. Daar is ander geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n braai-area op die stoep en veilige parkeerplek.

Gaste kan doendinge soos swem, visvang, diepseeduik, vlieërplankry en walviskyk geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by House @ the Beach sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir House @ the Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gracillaria-singel 7, Bluewater Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink House @ the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Vanaf R850
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gracillaria-singel 7, Bluewater Bay, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfnMMI5mCgdLMczLn5cSuDCVFaD0I1OwG5cULupQ849w4tImg7x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 7 Gracillaria Crescent Bluewater Bay 7395 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.99462606862 17.970836808452
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!