House 12 Blyde Wildlife Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie moderne selfsorghuis bied gehalte akkommodasie met uitsigte oor die bosveld wat jou na jou asem sal laat snak. Die huis kyk uit op die 400 ha Blyde Wildlife-landgoed. Die landgoed is geleë aan die voet van die Drakensbergeen is ongeveer 16 km vanaf Hoedspruit.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 'n loft area met slaapbank en kan 6 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Daar is 3 badkamers (2 en-suite) met storte. Daar is ook 'n ruim buite-area wat bestaan uit 'n grasdak patio, swembad, eet area, braai area en onderdakparkering vir u voertuig. Gaste het ‘n pragtige uitsig vanaf die patio en kan verskeie spesies wild (kameelperde, zebras, blouwildebeeste, vlakvarke, njalas en rooibokke) bewonder.

Ons gaste het die hulp van 'n huishulp (skoonmaak, was, stryk ) . Ons kan ook verskeie uitstappies (warmlugballonvlugte, wildritte, riviervaarte, ens.) vir u bespreek. Daar is verskeie motorhuur maatskappye in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House 12 Blyde Wildlife Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]