Hoedspruit Akkommodasie by House 12 Blyde Wildlife Estate | LekkeSlaap
+20

House 12 Blyde Wildlife Estate

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir House 12 Blyde Wildlife Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sylvester N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvester N
Gesin met klein kinders

Baie ruim en mooi uitsig.

Baie lekker gebly, plek ruim en baie mooi uitsig. Swembad mooi skoon en huis ook mooi skoon. Hoofslaapkamer se lugversorging werk nie, kamer het 'n staan waaier in gehad. Braai-area mooi, braai self kort bietjie aandag. Skoonmaker was ongelukkig by begrafnis met ons besoek. Persone wat aan ons linkerkant gebly het, het ongelukkig baie geraas met hul musiek. Sal nog steeds die plek voorstel aan ander mense.

Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House 12, Blyde Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2ZTcyYjkzLWU0ZTMtNDljYy04ZTRmLTQ4N2Y2NzQxYWY2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 250  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 House 12 Blyde Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.398657576773 30.798052612488
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za