House 130 Blyde Wildlife Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié luukse selfsorghuis bied gehalteverblyf met asemrowende uitsigte oor die bos en wild wat vryelik hier wei in die Blyde Wildlife Estate wat 400 ha beslaan. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberge geleë en is sowat 16 km vanaf die dorpie Hoedspruit.

Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en kan tot 10 gaste akkommodeer. Daar is 4 badkamers (3 en-suite), elkeen met 'n stort. Die ruim buite-area bestaan uit 3 vlakke. Die boonste vlak bestaan uit 'n grasdakstoep en eet-area, die middelste vlak is die swembad-area en die onderste vlak is toegerus met braaigeriewe. Daar is ook onderdakparkeerplek vir jou voertuig. Gaste het ‘n pragtige uitsig van die stoep af en kan verskeie wildspesies waaronder kameelperde, sebras, blouwildebeeste, vlakvarke, njalas en rooibokke bewonder terwyl hul ontspan in hierdie huis.

'n Skoonmaker is aan diens om die huis skoon te maak en klere te was en te stryk. Ons kan ook verskeie uitstappies soos warmlugballonvlugte, wildritte, riviervaarte, ens. vir jou bespreek. Verskeie motorhuurmaatskappye is beskikbaar in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House 130 Blyde Wildlife Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 750 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]