Hoedspruit Akkommodasie by House 39 Blyde Wildlife Estate | LekkeSlaap
+21

House 39 Blyde Wildlife Estate

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 39, Blyde Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dié spoggerige selfsorghuis bied hoë gehalte verblyf met ongelooflike uitsigte oor die 400 ha Blyde Wildlife Estate se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberge en sowat 16 km buite die dorpie Hoedspruit.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 'n solder met 2 enkelbeddens wat as vierde slaapkamer gebruik kan word. Daar is dus slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 badkamers (2 en-suite) met storte. Daar is ook 'n ruim buite-area met 'n grasdak-patio, aparte skemerkelkie-dek, swembad, eetarea, braai-area en parkeerplek. Vanaf die patio en dek kan jy die pragtige Afrika-uitsigte en wild (kameelperde, sebras, blouwildebeeste, vlakvarke, njalas en rooibokke) aanskou.

Ons gaste het die hulp van 'n huishulp (skoonmaak, was en stryk). Ons kan ook verskeie uitstappies (warmlugballonvlugte, wildritte, riviervaarte, ens.) vir jou bespreek. Daar is verskeie motorhuur-maatskappye in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir House 39 Blyde Wildlife Estate
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Huis 39, Blyde Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink House 39 Blyde Wildlife Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 39, Blyde Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExYjZhZjgzLTRhNTctNGNhNS1iYzcyLWE4ZWM5YjAzNWJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 250  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 House 39 Blyde Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.39275594848 30.798288646881
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za