House 39 Blyde Wildlife Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié spoggerige selfsorghuis bied hoë gehalte verblyf met ongelooflike uitsigte oor die 400 ha Blyde Wildlife Estate se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberge en sowat 16 km buite die dorpie Hoedspruit.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 'n solder met 2 enkelbeddens wat as vierde slaapkamer gebruik kan word. Daar is dus slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 badkamers (2 en-suite) met storte. Daar is ook 'n ruim buite-area met 'n grasdak-patio, aparte skemerkelkie-dek, swembad, eetarea, braai-area en parkeerplek. Vanaf die patio en dek kan jy die pragtige Afrika-uitsigte en wild (kameelperde, sebras, blouwildebeeste, vlakvarke, njalas en rooibokke) aanskou.

Ons gaste het die hulp van 'n huishulp (skoonmaak, was en stryk). Ons kan ook verskeie uitstappies (warmlugballonvlugte, wildritte, riviervaarte, ens.) vir jou bespreek. Daar is verskeie motorhuur-maatskappye in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House 39 Blyde Wildlife Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false