Hoedspruit Akkommodasie by House 42 Blyde Wildlife Estate | LekkeSlaap
+23

House 42 Blyde Wildlife Estate

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 42, Blyde Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

House 42 Blyde Wildlife Estate is 'n spoggerige selfsorghuis wat luukse verblyf bied met ongelooflike uitsigte oor die 400-hektaar Blyde Wildlandgoed se bos en wildlewe. Die landgoed is aan die voet van die Drakensberg, sowat 16 km buite Hoedspruit, geleë.

Die huis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n ruim buite-area wat bestaan uit 'n grasdak patio, swembad, eet-area, braai-area en parkeerplek. Gaste het ‘n pragtige uitsig vanaf die patio en kan verskeie wildspesies soos kameelperde, sebras, blouwildebeeste, vlakvarke, njalas en rooibokke bewonder.

House 42 Blyde Wildlife Estate het 'n huishulp beskikbaar wat sal skoonmaak, was en stryk. Ons kan ook verskeie uitstappies soos lugballonvlugte, wildritte en riviervaarte vir jou bespreek. Daar is is ook verskeie motorverhuringsmaatskappye in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skootrekenaar-projektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir House 42 Blyde Wildlife Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Huis 42, Blyde Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink House 42 Blyde Wildlife Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 42, Blyde Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxYWRmZjMxLTJlOTctNGRiMS05NDkxLTgwOTY2NmU0ZWNjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 House 42 Blyde Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.394162984228 30.800691906158
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za