LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House 6 Beach Club | LekkeSlaap
+9

House 6 Beach Club

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanunus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

House 6 Hermanus Beach Club is ‘n netjiese selfsorghuis teen die strandfront en is ideaal vir ‘n gerieflike gesinsvakansie. Dis in die veilige Hermanus Strandklub en net ‘n klipgooi van die kuswandelpaadjies af.

Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 en suite-kamers, ‘n groot kombuis wat volledig toegerus is en ‘n oopplan-eetarea en -sitarea. Die sitarea het ‘n binnebraai en glasvenster wat ‘n 180°-uitsig oor die see en walvisse in seisoen bied.

Die Hermanus Strandklub is ideaal vir ‘n vakansie waar jy net kan ontspan en jou kinders verskeie doendinge kan geniet. Dié klub bied ook 24 uur-sekuriteit, swembaddens, putt-putt, tennisbane, ‘n gimnasium, pooltafels, muurbal, vlugbal, ‘n kroeg, wassery en basiese winkeltjie.

Slaapplek

’n Bespreking by House 6 Beach Club sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir House 6 Beach Club
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanunus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink House 6 Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanunus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbrT6IpnUoLqrEfOlETFnCj3i53Ymlo8nxmAxVXF0RlnhgXh9MV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Church Street Hermanunus Beach Club 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.435157503441 19.21478663062
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!