House 62 Blyde Wildlife Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

House 62 is 'n selfsorghuis wat op die 400 ha Blyde Wildlandgoed naby die Krugerwildtuin geleë is. Die huis is net 10 minute van Hoedspruit af aan die voet van die Drakensberge.

Hierdie selfsorg-eiendom het 4 slaapkamers met 2 kamers in die hoofhuis wat lugversorging het. Die 1 kamer het 'n en suite-badkamer en die ander het 'n aparte badkamer. Die ander 2 slaapkamers (albei met en suite-badkamers) is in 'n aparte eenheid geleë. Die eiendom kan as 'n tweeslaapkamer- of drieslaapkamerhuis bespreek word.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond.

Die ruim buite-area bied ook beskutte parkeerplek. Gaste kan pragtige uitsigte vanaf die stoep en skemerkelkie-dek geniet en kyk hoe die kameelperde, sebras, wildebeeste, vlakvarke, njalas en rooibokke wei.

Gaste sal 'n skoonmaker hê om die huis skoon te maak, wasgoed was en strykwerk te doen. Verskeie uitstappies en toere kan gereël word. Dit sluit warmlugballonvlugte, wildritte en riviervlotvaart in. Daar is ook heelwat huurmotormaatskappye in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na House 62 Blyde Wildlife Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]