LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House Constance | LekkeSlaap
+15

House Constance

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Monmouth Laan, , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

House Constance is in Claremont, 'n boomryke voorstad in Kaapstad, geleë en is ook lekker naby openbare vervoer en hoofroetes.

House Constance is 'n elegante, luukse selfsorghuis met 3 dubbelkamers op die boonste verdieping en 'n gastekamer in die tuinarea. Al die slaapkamers het en suite-badkamers, 2 met 'n bad en 'n stort en 2 met slegs 'n stort.

Op die onderste verdieping is daar 'n kleedkamer vir gaste, 'n formele sitkamerarea en 'n kombuis met 'n opwaskamer. Die formele sitkamerarea het 'n TV en 'n kaggel. Die informele sitkamerarea is oopplan met die eetkamer en die kombuis. Die kombuis is ten volle toegerus met moderne toebehore en 'n ontbythoekie met sitplek. Die opwaskamer het 'n yskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer bied toegang tot die stoep met buitemeubels waar gaste hul etes in die buitelug kan geniet. Die eiendom het 'n swembad, 'n onderdak-terras, 'n aparte braaiplek en 'n tweede aparte braaiplek met 'n Weber en 'n gasbraai. Daar is ook 'n groentetuin. 'n Dubbelmotorhuis en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. Daar is 24 uur-sekuriteit met gewapende reaksie.

Die huis is 5 na 10 minute van Nuweland se rugby- en krieket-stadion, Cavendish Square-winkelsentrum, Kirstenbosch Botaniese Tuine, Tafelberg-staproetes, rolprentteaters, boetiekwinkels, gespesialiseerde koswinkels, restaurante en plaaslike kroeë af.

Slaapplek

’n Bespreking by House Constance sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir House Constance
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 9 Monmouth Laan, , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Constance het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Monmouth Laan, , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZmM5NmIwLTc0NWQtNDVlYi1hMWM5LWIxYmY4MzEzZGFiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R8 000  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 9 Monmouth Avenue Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.990671 18.457973
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!