House Eutrue
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Fernkloof Drive, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
House Eutrue, geleë in die hartjie van Hermanus en omraam deur die Hermanus Noordelike Berg, bied gemaklike selfsorgverblyf, perfek vir gaste wat 'n rustige en afgesonderde wegbreek soek.
House Eutrue beskik oor 3 pragtig ingerigte woonstelle, elk met 'n privaat ingang. Die woonstelle sluit goed toegeruste kombuisies, aanloklike eetareas en gemaklike sitkamers in. Die slaapkamers is gemeubileer met knus beddens, sagte duvets en kraakvars linne, terwyl elke woonstel sy eie privaat badkamer het. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en gratis WiFi.
Gaste kan ontspan in die welige tuine, 'n braai in hul privaat buite-area geniet en gebruik maak van die veilige parkering op die perseel. Vir diegene wat wil verken, is die Fernkloof Natuurreservaat binne loopafstand, terwyl Hermanus Gholfklub 2.7 km weg is en Skulpiesbaai 2.5 km van die eiendom af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Truda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 53 Fernkloof Drive, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink House Eutrue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Fernkloof Drive, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang