LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by House Higgo Boutique Guesthouse | LekkeSlaap
+62

House Higgo Boutique Guesthouse

12 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Senior-rylaan 197, Northcliff Uitbreiding 2, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 130 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

House Higgo Boutique Guesthouse is in Northcliff in Johannesburg se noordelike voorstede geleë. Dié boetiek-gastehuis herdefinieer luukse verblyf en konferensiegeriewe.

Verblyf word aangebied in 5 individueel versierde slaapkamers en 'n tweeslaapkamerkothuis. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite- of aparte badkamer. Al die kamers beskik oor WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en toiletware.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer of op die stoep bedien. House Higgo het ook 'n swembad, en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en biblioteek waar gaste kan ontspan. Vir sakereisigers is daar konferensiekamers waar vergaderings gehou kan word. Daar kan ook voorsiening vir funksies en ander sosiale geleenthede gemaak word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

House Higgo Boutique Guesthouse is naby verskeie museums, restaurante, winkelsentrums en baie ander geriewe en besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir House Higgo Boutique Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Senior-rylaan 197, Northcliff Uitbreiding 2, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink House Higgo Boutique Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Senior-rylaan 197, Northcliff Uitbreiding 2, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4MTY0ZWM1LWNlZTEtNGNmMS05NGQ4LTM1YTBlNDAyMmUwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 197 Senior Drive Northcliff Ext 2 2195 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.140150985697 27.967108186508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!